Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivendell

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Rivendell
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vaughn L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughn L

Baie lekker, net te kort.

Verbaas oor hoe groot die huis en erf was. Alles wat nodig was vir ons verblyf was beskikbaar en nog meer. Baie mooi gepas vir ons gesin.

Rivendell se terugvoer

Beste Vaughn,

Baie dankie vir julle besoek aan Rivendell. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Ons waardeer julle goeie terugvoer - dit is vir ons baie lekker as ons gaste dit geniet by ons huis.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.

Werner en Anneke.

Rivendell
Anél J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anél J

Was heerlike kuiervakansiehuis.

Dis ideal vir gesinsvakansies. Sekuriteit moet net opgeskerp word.

Rivendell se terugvoer

Baie dankie Anel.

Ons is bly julle het julle verblyf geniet en soos ons telefonies bespreek het, is ons baie jammer oor die inbraak by julle motor. Ons het nog nooit vantevore so 'n voorval daar gehad nie en die realiteit is dat dit daagliks in baie plekke in Suid Afrika gebeur. Mens kannie 24 uur per dag mens se motor oppas nie.

Nietemin, sal ons kyk watter ander maatreëls ons in plek kan stel om soortgelyke voorvalle in die toekoms te verhoed.

Beste Groete.



Rivendell
Ronald S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald S

The place exceeded our expectation.

We loved everything about the place.

Rivendell se terugvoer

Many thanks Ronald.
It was a pleasure to host you and we will gladly welcome you back anytime.

Rivendell
Vanaf
Vanaf R2 330
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 330
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 30, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc159776f506fca977ebacdbcb8e85f4ba64d5ce7fe55be0305a0a8cd40235f5e8ddeb47be10876d13eef22a607d0a2c01497?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 330 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 32 Milner Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.210578921908 30.794697069941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang