Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilton-sirkel 1799, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 040 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

River Apartment is in die pragtige dorpie Pringlebaai geleë. Dit is naby die strand en middedorp geleë, wat dit perfek maak vir gesinswegbreek.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kantoor met 'n lessenaar wat ideaal is vir afstandwerk. Daar is 'n ekstra solderkamer vir speel of meditasie wat aan die hoofslaapkamer gekoppel is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Hierdie area strek verder na die oopplan-leefarea wat 'n etenstafel met stoele het waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure maak oop op die balkon met 'n draagbare braaistaander.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amelie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hilton-sirkel 1799, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilton-sirkel 1799, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcda1a51341de3441782b995f35104be328fd89b8e0b04c07de763389de0a4c7075a8af398d0c390f2ac086a8b64388bcdd3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag, vir 4 mense 1799 Hilton Circle Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.348406880396 18.835721082873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang