Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Bank Lapa Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Het die oornag terdeë geniet. Heerlike verblyf. Pragtige omgewing en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die uitsig vanaf kamers 1 en 2 se lapa-tipe balkon is uitsonderlik! Die kamer is netjies en goed toegerus. Die balkon met die oopplan-kombuis en rivieruitsig, skep 'n onmiddelike vakansiegevoel. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie mooi uitsig. Kamers skoon en netjies. TV-opvangs bietjie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pg Le Roux L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2024

Het geensins aan verwagtinge voldoen nie. Ons sal beslis nie weer by hierdie gastehuis tuisgaan nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Baie rustige plekkie op die oewer van die Oranjerivier. Dit is ons tweede besoek aan River Bank Lapa Guest House. Ons het 4 dae gekuier saam vriende. Vriendelik ontvang deur Gonda. Ons kamers is elke dag skoongemaak. Dankie daarvoor.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie rustig en heerlik gekuier. Baie vreindelik onvang en heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vearlin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ek moes langer gaan. Dis 'n baie mooi plek en ons is vriendelik ontvang. Baie dankie. Dis 'n lekker plek om net te ontspan en rustig te wees. Dit bied baie natuurlewe en verskei voëls om te sien. Die mooiste is dat die rivier en die lapa mekaar komplementeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Pragtig, alles is daar wat nodig is. Dit is 'n pragtige plek in die natuur, lekker privaat. Baie oulike plek, motor is ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Good stay in beautiful setting. All arrangements went according to plan without any fuss. Setting off deck overlooking the river is stunning and all amenities easily available with coffee etc for an early departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan H
1 nag
4.8
Jan 2022

Sal enige tyd weer hier bly. Goeie waarde vir geld met 'n lekker lapa wat oor die rivier kyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rence - Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 22, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MGVmMjhjLWNmZmEtNDg4Yy1hYjA0LWIzOTdmZjlmN2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 22 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.454797813017 21.252279281616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang