Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Banks B&B

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Inge D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het baie lekker gebly. Oulike oorslaapruimte wat aan ons behoeftes voldoen het. Baie oulike gasheer en kamers is splinternuut! Mooi gemeubileer en goed geleë op die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kestell S
1 nag
5.0
Des 2024

'n Wonderlike ligging en puik diens in die hartjie van Wildernis. Fantastiese verblyf in die mees ongelooflike ligging langs die Touws-rivier. Die akkommodasie het al ons verwagtinge oortref. Ons gasheer het ons meer as tuis laat voel en ons enkele aand in 'n onvergeetlike herinnering verander. Kom gerus en ervaar die hartklop van rustigheid in die Wildernis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

120/100%. Ideaal geleë met 'n pragtige uitsig en vriendelike diens. Ons wens eintlik ons kon langer bly! Daar is soveel om te doen in die omgewing en vanaf River Banks is alles toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benru S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect. N baie lekker plek, mense is vriendelik en maak hulle plek jou plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nuno
River Banks B&B
Hi Benru, thank you so much for taking the time to give us a review. We hope to see you again one day. Hope you have an awesome year.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nuno Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 1021, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c605787a2e08e939acee2b50d391b1ea45fc6d426d91603536a8d07887e3eb7d9ce4866cc7feaa2dfcde9390a3eca8517a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1021 Melkhout Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993147584027 22.596858512659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang