RiverBend Collection
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met premium-kanale, 'n yskas, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die ruim suite bied toegang tot 'n privaat stoep waar gaste die bosveld kan ervaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Sluit alle etes in
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Wittebrood-suite is 'n luukse en uniek versierde suite met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n buitestort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Premium-kanale, 'n yskas, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die suite lei na 'n stoep, 'n tuin en 'n swembadjie waar gaste romantiese kersligetes kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Sluit alle etes in
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim, luukse drieslaapkamerhuis het 2 vol badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde kamer. Ander geriewe sluit 'n TV met premium-kanale in die aparte leefarea in, daar is 'n yskassie, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het 'n privaat sjef tot hulle beskikking.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Sluit alle etes in
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse huis het 3 slaapkamers wat elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort en 'n instapkas het. Perkallinne en elegante beligting sal 'n lekker nagrus verseker. Daar is ook 'n kussingbiblioteek waar gaste kan kies watter kussing pas. Gaste in hierdie eenheid het hul eie sjef, skoonmaker, kelner en safari-gids. Die huis het 'n plaasstyl kombuis, 'n sitarea, eetarea, 'n ruim stoep met braaigeriewe en 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Sluit alle etes in
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zuurbergweg, Addo, 6105, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang