River Bend Cottages
Beskrywing
Kothuis 4 bied slaapplek aan 4 gaste en het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus en daar is 'n etenstafel. Die sitarea het 2 slaapbanke. Een vou oop as 2 dik matrasse en is geskik vir 2 volwassenes en die ander is geskik vir 'n kind. Die eenheid het ook 'n TV en daar is 'n buitebraai en veilige parkeerplek met direkte toegang tot die kothuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen ekstra gaste of besoekers, wat nie op die bespreking aangedui is nie, word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of musiek na 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer en die oopplan-kombuis is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat ook as 2 dik matrasse opgemaak kan word. Daar is 'n buitebraai en 'n buitetafel op die groot privaat stoep en privaat parkeerplek met direkte toegang tot die kothuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen ekstra gaste of besoekers, wat nie op die bespreking aangedui is nie, word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of musiek na 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 3 het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat ook as 2 dik matrasse opgemaak kan word. Daar is 'n lessenaar en 'n TV, asook 'n buitebraai op die stoep. Veilige parkeerplek op die perseel word gebied met direkte toegang tot die kothuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen ekstra gaste of besoekers, wat nie op die bespreking aangedui is nie, word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of musiek na 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91 - 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang