Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cabin

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Cabin is in die midde van 'n welige woud geleë en bied 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel. Hierdie bekoorlike houthut is net 14km vanaf Sedgefield en is perfek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n gesellige toevlugsoord. Die houthuisie is naby die rivier.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en kaste. Die derde solderkamer het 2 enkelbeddens. Die gemeenskaplike badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Apart van die huis is 'n buitetoilet met 'n uitsig, 'n bad en wasbak wat 'n rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die rivier bied.

Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Hierdie eenheid het 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke wat rondom 'n kaggel staan en perfek vir die koue winteraande is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot dek wat met 'n asemrowende uitsig oor die rivier en omgewing spog. Hiér kan gaste ontspan terwyl hulle die rustigheid van die woud geniet. 'n Klein bootjie en visstokke is beskikbaar en braaigeriewe, asook vuurmaakhout word voorsien.

Die huisie het 'n kaggel vir die winter en genoeg hout word daarvoor ook voorsien. Die huisie is splinternuut, afgesonder, privaat en veilig.

River Cabin is selfonderhoudend en het sonpanele en 'n kragopwekker wat elektrisiteit voorsien en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie hut word deur die natuur omring en het geen bure in sig nie. Hierdie idilliese hut bied 'n onvergeetlike ontsnapping vir diegene wat 'n rustige, privaat toevlugsoord soek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir River Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zibeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26dd6c3b5c8cd76de202c7ed6807f35b3727a0ba3092967ee9b017309e839a82ddeded40c5c84ca4770288a1dcf47d385d5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 17 Karatara Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.973041532555 22.803625431643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang