Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Chalet

Selfsorg

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Anneri G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Die gashere was hartlik, die omgewing asemrowend en die verblyf rustiek-romanties. Wat 'n wonderskone omgewing en lieflike mense. 'n plek vir werklike sielerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bronwyn
River Chalet
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om Kouga Wildernis met julle gesin vir 'n paar dae te deel. Mag 2025 vir julle vol vrede, vreugde en wonder wees.

Petrus J
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Jan 2024

Glad nie wat ek verwag het nie, totaal en al te duur vir wat jy kry. Eerlik, nee, dit is nie wat ek verwag het as jy kyk na die foto's en die bedrag wat jy betaal per nag nie. Die pad is nie bedoel vir normale voertuie nie. Alhoewel ons dit gemaak het met 'n VW Polo en VW-Cross, het beide voertuie se bande skade opgedoen. Baie skerp klippe en berggedeeltes oppad na die River Chalet. Die jetty by die River Chalet bestaan nie meer nie. Dit lyk of dit afgebrand het. Die trappies is aangepas met die vorige installasie en trappies, baie spykerkoppe wat hoog opstaan op die trappies en loopareas wat jou baie seer gemaak het. Geen waterprettoerusting soos kano's of bootjies nie. Die swembad is nie 'n swembad nie, dit is 'n cementwatergat vol paddavisse, alge en muskiete. Niks persoonlik teenoor die eienaars nie, maar as hulle dit wil regkry en mense wat alreeds daar was weer wil sien, moet hulle baie veranderings maak en dit duidelik stel dat die pad baie uitdagend is en dat daar niks selfoonsignaal is behalwe by hulle woning nie. Hulle moet nuwe, duidelike en eerlike foto's op die webtuiste plaas en meer inligting gee.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd176ffde99267c3606680dc4de77820904d0487b291e75c909481d2e7ce95e37be9cd5a1713d094101c7b85059ea95761de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 2 5 1 4 Kleinrivier 1 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.715203566415 23.842359393925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang