Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cottage

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Michael S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

An off the grid paradise. The cottage was comfortable and very well appointed. Attention to details was excellent, from comprehensive and easy to understand directions, to the supply of tubes for swimming in the river and ample firewood. Access to the farm is on good dirt roads which are manageable with a normal sedan car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2021

Rusitge gesinswegbreek met die mooiste natuurskoon. Wat 'n heerlike paar dae van rus tesame met pret en avontuur tussen berge en vrugteboorde. Die kothuis is toegerus met als wat nodig is en die kaggel maak die eenheid heerlik warm in die koel aande. Verder is die warm KolKol-poel die lekkerste om in te dobber met 'n drankie terwyl die son oor die kranse sak. Aktiwiteite is volop vir jonk en oud - fietsry en draf sonder perke, worsie braai by die dam en selfs met binnebande baljaar in die rivier. Selfs ons woef het haarself geniet! Ons sal beslis weer gaan kuier by Visgat-plaas, veral as die somer aanbreek om die plate lentebloeisels te sien. Dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2021

Relaxing of the grid weekend away. Cottage is perfectly perched to overlook the valley. Uninterrupted view from the hot tub and private swimming hole in the river. Children loved the loft area, especially as it is only accessible via ladder so mom could not go up and check on them. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Noelene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2021

Lovely, secluded location. However, requires maintenance i.e. dripping tap in kitchen, kitchen sink looks disgusting. Counter tops require attention, crockery cracked, pots no longer non-stick and burnt on the bottom, kettle needs replacing. Maintenance required on windows i.e. catches, double doors at entrance, toilet in shower area not secured in concrete.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Olivia P
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Jul 2021

Daar was niemand wat inligting verskaf het omtrent ons verblyf nie, die sleutel was buite in die deur gelaat. Nêrens op River Cottage se webblad word dit genoem dat daar geen syn in die area is nie. Ek het met my hele gesin vir die week bespreek, R9000 is nie R900 nie, die krag was van die vroeë oggendure van Woensdag 21 Julie 2021 die hele dag en nag deur af, gelukkig het ons in na Ceres se dorp gery en moes toe kerse koop, die krag het eers die Donderdagoggend by 11h00 aangeskakel. Ek voel net die regte moet inligting verskaf word aan mense wat belangstel om die plek te bewoon.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Evert K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Pragtige natuurskoon. Ons het baie lekker by die River Cottage gebly. Die natuurskoon en afgesonderdheid maak dit 'n besonderse aanloklike bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Pragtig. Ons het lekker gebly en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 207, Witzenberg-vallei, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdrioOF52G9xxTkG4hPDlVtAd5DthdIggTlWUsT6i46Ib27hznW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Farm 207 Witzenberg Valley 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.074339323252 19.214659402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang