Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cottage Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Geoff M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfortable and restful. Simple accommodations but very comfortable and clean. Friendly, helpful and accommodating team. A lovely, restful and rejuvenating stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrus Fleet Management P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Value and beauty. Excellent stay! Excellent riverside views. Very clean and neat. The host is the perfect host! Absolute value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Prachtige stoep aan Krokodilrivier waar jy olifante en seekoeie kan sien. Ons het lekker gebly. Rustig. Mooi verzorgd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sien River Cottage Lodge weer volgende jaar. Baie lekker gerus. Baie vriendelike bestuurder, Greg. Ongelooflike uitsig oor die Kruger. Malelane hek uitstekend om Groot 5 raak te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal die plek definitief aanbeveel. Rustige omgewing en pragtige uitsig oor die Kro. Heerlik gekuier vir 12 dae. Eenhede netjies en skoon, en het alles wat mens nodig het. Ligging is uitstekend om in te ry wildtuin toe by die Malelane- of die Krokodilbrug-hek. Swembad altyd skoon en pragtig om in af te koel, en tuine pragtig. Uitsig oor die Krokodilrivier is pragtig, en het baie wild gesien oor die rivier vanuit die uitkyk by die swembad. 'n goeie bestuurder van River Cottage Lodge, altyd behulpsaam en vriendelik, en help uit met enige ekstra versoeke of nodige inligting!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Cottage of first choice for access to Southern Kruger Park. Wonderful location on the banks of the Crocodile River near shopping facilities at Malelane and access to Kruger Park. Comfortable old cottage and all necessary equipment. Lovely boma overlooking river and clean swimming pool. Very helpful friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Plek waar mens vir 'n week of wat kan bly en elke dag inry Kruger Park toe ook. Ideaal geleë op die Krokodilrivier! Sien Kruger Park se diere vanaf jou blyplek. Gasvry en mooi omgewing. Die toerusting in die kothuis/kombuis was net beperk en opgradering/konstruksie rondom woonareas is onvoltooid. Sodra dit in plek is - perfekte bestemming!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soren J
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Old world character, go there while you still can. Return visit. This is a great location, with a wonderful viewing terrace overlooking Kruger and a 'colonial' house with an ancient baobab! My room had a strong smoky odour, which was not pleasant, but they changed the pillows and sheets for the second night, and that was much better. The (new?) owner plans to totally refurbish and turn it into a private resort, so go there while you still can!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soren J
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

A hidden gem. To get here, you pass the train tracks and a sugar refinery! What will you discover? Despite this, it is a hidden gem, with old trees, an ancient baobab, and great views of Kruger (elephants, lion, buck, crocodiles). Feels like a bit of the old colonial world--don't modernize it too much. Really enjoyed the personal touch--and many fellow guests say they return every year. Only downside: stayed in two rooms, and the second smelled strongly of smoke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Sal weer daar bly. Ons het lekker gebly en die gasheer en sy vrou was altyd vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies en gereeld gediens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 420
R1 420 R1 207
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 420
R1 420 R1 207
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689fce99c6a6936973161353d5822e01a4e2c4d352d03dbb88f1e899b63bc2b53b3631eefb37c9a2c0258053ea3c2fae3749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 420 nouVanaf R1 207 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Kudu Road Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.484865110922 31.506552471489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang