Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cottage Lodge

Gastehuis
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Jun 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 420 R1 207 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Cottage Lodge is 'n bekoorlike lodge wat 8 km vanaf Malelane in Mpumalanga geleë is. Die lodge spog met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin en bied rustige selfsorgverblyf.

Die lodge beskik oor lieflike eenhede wat deur 'n welige tuin omring word en met breekware, eetgerei, ketels, yskaste en mikrogolfoonde toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, 'n motorafdak en privaat braaigeriewe.

Gaste kan in die groot swembad afkoel, onder die grasdak-area ontspan en die panoramiese uitsig oor die park bewonder. 'n Restaurant naby bedien ontbyt, middagete en aandete.

Malelane spog met 'n verskeidenheid restaurante en die Malelane Buiteklub bied gholf-, muurbal-, tennis- en rolbalgeriewe. River Cottage Lodge is die ideale basis vanwaar gaste die Krugerwildtuin en die skilderagtige besienswaardighede van die Laeveld kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Geoff M
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and restful. Simple accommodations but very comfortable and clean. Friendly, helpful and accommodating team. A lovely, rest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Carrus Fleet Management P
Besigheidsreis
5.0
Value and beauty. Excellent stay! Excellent riverside views. Very clean and neat. The host is the perfect host! Absolute value for mone...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Jos N
Saam met lewensmaat
5.0
Prachtige stoep aan Krokodilrivier waar jy olifante en seekoeie kan sien. Ons het lekker gebly. Rustig. Mooi verzorgd.
Apr 2024
Martin V
Gesin met tieners
5.0
Sien River Cottage Lodge weer volgende jaar. Baie lekker gerus. Baie vriendelike bestuurder, Greg. Ongelooflike uitsig oor die Kruger. Malelane hek ui...
Sien meer
Jan 2024
Jacques M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die plek definitief aanbeveel. Rustige omgewing en pragtige uitsig oor die Kro. Heerlik gekuier vir 12 dae. Eenhede netjies en skoon, en het alles...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kudu-weg, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink River Cottage Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 420
R1 420 R1 207
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 420
R1 420 R1 207
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689fce99c6a6936973161353d5822e01a4e2c4d352d03dbb88f1e899b63bc2b53b3631eefb37c9a2c0258053ea3c2fae3749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 420 nouVanaf R1 207 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Kudu Road Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.484865110922 31.506552471489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang