Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nikki L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

The best I have booked. Superb location, peaceful and relaxed. Great host. Excellently designed accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
River Cottage
Thanks Nikki. Glad you enjoyed it!

Darryl G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Awesome and spectacular. Lovely and relaxing. The kitchen is perfect, the room is comfortable. The neighbours' dogs barking ruined the quiet of the morning, but other than that, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike oornag, rusig en mooi uitsig oor die rivier. Pragtige plek, ruim en goed versorg. Stunning uitsig met lekker dek, met alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige uitsig, netjies binne en buite en vriendelike verwelkoming. Pragtige plek, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
River Cottage
Verna Baie dankie Ek is bly om dit met julle te kan deel.

Maria M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Stunning views of Boesmansrivier. The unit consists of two double bedrooms each with its own well-stocked kitchenette and bathroom. There is no communal space except for the stoep but why would you want to be anywhere else than the stoep with that beautiful view of the Boesmansrivier! The host Leon was helpful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Stukkie paradys weg van geraas. Ons was baie verras oor hoe mooi en stil, privaat en vredevol ons verblyf was. Alles waarvan ons hou was daar: mooi uitsig oor die Boesmansrivier, privaatheid, stilte, voëlgeluide van vroegoggend tot laat in die aand, en natuurlik stylvolle "cottages" wat goed geleë is, goed gebou is en stylvol gemeubileer is. 'n Vreugde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
River Cottage
Dankie Marius, vir die resensie. Ek is bly ek kon dit met julle deel. Kom kuier gou weer!

Shena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastiese uitsig, skoon en ruim eenheid en groot yskas/vrieskas. Alles was perfek. Ons het heerlik gekuier en dit was stil en rustig. Lekker gebraai, die eenheid was ruim en al wat benodig word, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Pragtige uitsig, skoon en netjies. Ons het lekker gekuier, baie mooi uitsig en die akkommodasie is skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bridget L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Relaxing. Wonderful views, perfect spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Pragtige natuur op die rivier. Stil en veilig. Ons het te kort vertoef. Daar is baie in die omgewing om te ervaar. Al die klein outentieke dorpies. Vriendelik, ongekunsteld, nederig, beste kos, koffie, roomys. Almal het soveel trots in wat hulle bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansrivier, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6ac3c542e8f8d9f7e731c028330b37bf6f53be1bfb1321fb9b161cfd4257454aa7395753e20808d6cd0275336d3fceca44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 11 Natures Landing Riversbend 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.668791573588 26.63848221302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang