Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Crossing Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Elsje K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Perfek vir spesiale geleenthede! Ongelooflike uitsig oor Windhoek vanuit River Crossing Lodge. Eenheid was ruim, gerieflik, netjies met 'n lieflike uitsig vanuit die stort en privaat stoepie (eenhede 1-15). Eenhede aan die ander kant van die restaurant kyk uit oor die berg, maar daar is ook padverbeterings. Die spyskaart by die restaurant is beperk, maar die kos is heerlik. Die kuierdek met swembad is uniek. Diens was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
River Crossing Lodge
Thank you for your wonderful feedback, much appreciated.

Mr E
1 nag
5.0
Des 2021

In the bush, but so close to the city. The perfect spot to stay if you are travelling through Windhoek. WiFi great, food great, service perfect, rooms great. Excellent views of the City and the mountains just outside Windhoek. Lovely pool too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannemarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2021

Te duur vir wat jy kry. Ontvangs was nie baie warm nie. Nie alle info is gegee nie. Ons het ingeboek en toe na vriende gegaan. Toe ons terugkom het ons uitgesien na 'n warm stort maar helaas was dit net koue water. Daar's 'n foon in die kamer maar geen aanwysings van watter nr om te kontak nie. Ekt' gegoogle en gebel. Die dame het gesê sy stuur iemand. 11 min later niemand: bel weer. Oooh hul het gedink dis ander eenheid maar het nie opgevolg nie. Kom toe weer en een of ander storie van die gasvlam wat deur die wind doodgewaai word. Volgende oggend het ons by die bestuurder gekla wat nie geweet het die situasie is nie oogelos nie. Hul het probeer en aangebied om ons na ander eenheid te skuif vir die volgende aand. Baie dankie, dis egter nogal 'n "inconvenience " want dis van voor tas pak. Ons het self ons tasse geskuif, nuwe eenheid het toe weer toiletprobleem gehad. Hul het probeer om dit uit te sorteer maar steeds het ons gevoel ons het nie waarde vir geld ontvang nie. Ons het aangedring tot ten minste 50% terugbetaling op ons eerste nag se verblyf. Hul was bereid maar het gesê ons moet webtuiste kontak. Of ons kan 'n 3-gangmaaltyd vir aandete gratis kry. Omdat ons nie kans gesien het vir admin nie het ons die 3-gangmaaltyd aanvaar. Ons het die aand 'n addisionele bottel wyn bestel en 'n starter platter. Die kos is nie fantasties nie. Vleis was taai. Diens aanvaarbaar maar nie 4-stergehalte nie. Toe ons uitcheck het hul nie eers die decency gahad om maar die wyn en platter ook af te skryf nie. Die waarde van ons ete was nie eers naby die waarde van 50% van 'n aand se verblyf nie. Die kamers is eenvoudig, geen spieël in die kamer nie: net badkamer, dis onprakties. Geen haardroër. Kragdrade is oop en nie eers goed geseël nie. Kamer is nie goed na gekyk nie. Gordynreelings val uit die muur, beddegoed geskeur ens. Die uitsig is baie mooi en ek kry die idee dis waarop hul staatmaak. Die res is nie op 3-sterstandaard nie. Definitief nie die prys werd nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Madri B
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Gerieflik. River Crossing Lodge is net wat mens nodig het, net naby genoeg aan die stad, maar voel soos 'n wegbreek. Baie dankie vir die personeel se vriendelikheid, behulpsaamheid en omgee. Baie mooi geriewe, alles wat mens nodig het en personeel gaan die ekstra myl. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
River Crossing Lodge
Goeie dag Madri, Baie dankie vir u terugvoering, dit was n plesier om julle te onthaal. Kom kuier gerus weer.

Alwyna F
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2018

So-so. Personeel was vriendelik en behulpsaam. WiFi is power, DStv werk nie, daar is geen rook verbode teken nie so gaste rook net waar hulle wil, ook in die eetsaal. Ek dink daar is 'n bestuursprobleem. Kamers en eetsaal het 'n fantastiese uitsig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Frans
River Crossing Lodge
Dear P J, Thank you very much for your review and constructive comments. We will bring this matter under the owners attention. Smoking is prohibited inside and around the public areas. The Wi-Fi is only limited to the main area and not the rooms. If your DStv did not work in the room, you could have reported this to the reception and they would have been able to sort the problem. Kind regards, Frans

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 615
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 615
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 97448, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlMWE1MzU5LWE0ZjctNDc3OC1iOTAyLTE2MmQ5NjIxMWY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 615 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 PO Box 97448 Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.602611 17.142632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang