Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Crossing

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Martin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal hierdie plek definitief aanbeveel. Baie dankie. Ons het jou baie gepla toe ons verdwaal het en met elke oproep was jy vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dankie vir die vriendelike ontvangs, het heerlik gebly. Kom graag weer! Baie lekker gebly, rustig, netjies, skoon en luuks met 'n pragtige uitsig! Alles wat jy nodig het en lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Baie lekker gebly, die plek is naby aan baie besienswaardighede. Baie vriendelike behulpsame gasheer. Ons sal miskien net winter lakens voorstel vir die wintermaande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elrike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker ontspannend. Baie mooi uitsig, vriendelike gasheer, baie netjies en skoon. Baie dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Beautiful setting and accommodation just needed some updating. River Crossing is advertised as both B&B and self-catering but there is no breakfast at all. However we had shopped for provisions and with a gas cooker and braai we had no problems during loadshedding. Ryan, the manager was great and accepted that some updating was required inside the units and couldn't have been more helpful with any issues we had. Luckily for us, the vehicle we had rented had enough clearance for the track to the accommodation, some people could have problems. I did not drive at night due to the amount of potholes in the area, an issue which hopefully will be remedied sometime soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rageni R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2022

Beautiful place and we enjoyed our stay. Beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Baie aangename blyplek! Fantastiese wegbreek gehad, en die kersie op die koek was natuurlik die sneeu op die berge! Pragtige uitsig! Gasheer is tops. Blyplek is luuks en skoon. Fasiliteite is rêrig goed, en padoppervlak vanaf Winterton is rybaar, maar wees maar op uitkyk vir gate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Terrence
River Crossing
Hi Kobus, Dankie vir jou resensie, opreg waardeur. Hoop om julle binnekort weer te sien. Lekker dag en week.

Sakhile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

I had a great stay Nice place. I am definitely coming back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anelma O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Pragtige uitsig en netjiese wooneenhede. Skoon en netjies. Daar is moeite gedoen met die binnenshuis versiering en afronding. Leesstof van die omgewing is aangebied. Die eenheid het alles wat mens benodig en die uitsig vanaf die stoep en kamers is pragtig. Baie goeie waarde vir geld. Goeie ligging vir toeriste aantreklikhede in Campaign Valley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Terrence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 en 30 van Cathkin Plaas, D277, Champagne Valley, Sentraal Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99022e6842b528967acf89fe7e59f9e7233b38b11452cff5e2641e06057293914e2a667df9336e708ebc07826a1a270e2c8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 7 and 30 of Farm Cathkin D277, Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957143433467 29.475988681528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang