Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Dance Couple Unit

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir River Dance Couple Unit
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Bernadette G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Amazing en rustig.

Dit was ongelooflik lekker. Hulle het so mooi na ons gekyk en dit is 'n pragtige plekkie. Dit was ongelooflik mooi daar en netjies. Die vroutjie wat daar is en die plek beman is 'n engel uit die hemel uit. Sy is vriendelik en baie behulpsaam. Die eienaar is amazing en vriendelik en antwoord vinnig op boodskappe. Ek sal vir seker weer gaan. Inteendeel wil my kind haar 18de verjaardag daar hê. Die plek is nog mooier as die fotos. Jy moet gaan om tyd saam jou familie te spandeer en het nie WiFi nodig nie. Dit is te mooi om op die internet te sit. Ek en my kind het dit so geniet.

Ina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Uitstekende diens, beautiful plekkie.

Eerstens die diens was puik van die begin af, Marilie en Lesego was uitstekend. Hulle het uit hulle pad gegaan vandat die bespreking gedoen was. Was die heeltyd in kontak met ons. Marilie het ons opgegradeer na 'n groter eenheid, en dit was geen ekstra kostes nie. Die plekkie was pragtig en die uitsig was onbeskryflik mooi. Die ape was die hoogtepunt en hulle het die mooiste paar swart swane. Sal die plekkie beslis aanbeveel. En sal beslis weer gaan. Dankie julle vir die puik diens. Hou so aan.

Marlize O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize O

Rustig en stil met baie potensiaal wat nog ontwikkel kan word.

Baie vriendelike ontvangs van die gasheer. Die eenheid is baie mooi skoon. Die eenheid is nie alleenstaande soos geadverteer nie, wat 'n bietjie privaatheid inboet wanneer die lodge vol bespreek is. Nogtans lekker rustig vir 'n rus-naweek.

Claudia K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Claudia K

Vreeslik aantreklik, maar glad nie moeite of geld werd nie.

Die kamer was netjies en vreeslik mooi. Maar dit het ons heeltemal verlei! Eerstens, ons het 'n troue gehad naby aan River Dance en daarom die oorbly. Eerstens was dit 'n groot gesukkel om iemand in die hande te kry om die sleutel van die kamer te kry. Tweedens het geen muur-/kragproppe gewerk nie (hoe moet 'n mens dan hare droogblaas vir 'n troue?). Daar is 'n yskas, maar die krag werk nie so hy is vuurwarm en effens muwwerig. Derdens daar was geen warm water nie. En laastens kon die deur nie sluit nie. 'n Pragtige, bekostigbare plek, maar nou weet ek hoekom. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

River Dance Couple Unit se terugvoer

Goeie dag Claudia, ek is jammer om van jou ervaring te hoor en ek weet gladnie hoe dit moontlik is nie, en ook hoekom jy gladnie gepraat het toe julle hier was nie.
Ek is altyd beskikbaar en het nie eers n boodskap van jou ontvang nie, nietemin, jammer oor julle slegte ervaring

River Dance Couple Unit
Vanaf R450
R450 R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA921ceea2b694a808b422045f28088558588d945c18b7b3fcc94dd15d0c4cc4560f7451f8e5135960d9e13a435836c9041f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R96 Hekpoort 1714 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.91816587465 27.609317014369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang