Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Dance Couple Unit

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Bernadette G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Amazing en rustig. Dit was ongelooflik lekker. Hulle het so mooi na ons gekyk en dit is 'n pragtige plekkie. Dit was ongelooflik mooi daar en netjies. Die vroutjie wat daar is en die plek beman is 'n engel uit die hemel uit. Sy is vriendelik en baie behulpsaam. Die eienaar is amazing en vriendelik en antwoord vinnig op boodskappe. Ek sal vir seker weer gaan. Inteendeel wil my kind haar 18de verjaardag daar hê. Die plek is nog mooier as die fotos. Jy moet gaan om tyd saam jou familie te spandeer en het nie WiFi nodig nie. Dit is te mooi om op die internet te sit. Ek en my kind het dit so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende diens, beautiful plekkie. Eerstens die diens was puik van die begin af, Marilie en Lesego was uitstekend. Hulle het uit hulle pad gegaan vandat die bespreking gedoen was. Was die heeltyd in kontak met ons. Marilie het ons opgegradeer na 'n groter eenheid, en dit was geen ekstra kostes nie. Die plekkie was pragtig en die uitsig was onbeskryflik mooi. Die ape was die hoogtepunt en hulle het die mooiste paar swart swane. Sal die plekkie beslis aanbeveel. En sal beslis weer gaan. Dankie julle vir die puik diens. Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Rustig en stil met baie potensiaal wat nog ontwikkel kan word. Baie vriendelike ontvangs van die gasheer. Die eenheid is baie mooi skoon. Die eenheid is nie alleenstaande soos geadverteer nie, wat 'n bietjie privaatheid inboet wanneer die lodge vol bespreek is. Nogtans lekker rustig vir 'n rus-naweek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R450
R450 R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA921ceea2b694a808b422045f28088558588d945c18b7b3fcc94dd15d0c4cc4560f7451f8e5135960d9e13a435836c9041f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R96 Hekpoort 1714 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.91816587465 27.609317014369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang