Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Dance

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Trudy B
1 nag
5.0
Sep 2024

It was perfect for our big group. Beautiful place, practical kitchen. Spacious bedrooms. Close to nature and the kids had fun at the river. Easy to unwind and catch the sun on the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Nie fantasties nie. Daar was geen gas nie, so ons kon nie koffie maak nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marilie
River Dance
Goeie dag Kobus Baie dankie vir jou review, Soos op die video en foto's verskaf was daar gas asook 'n elektriese ketel, ek het dit vir jou seun gestuur wat die gas was

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantastiese diens en pragtige eiendom. Die dag toe ons arriveer, het die eienaarres vir ons kom groet om seker te maak ons was gemaklik. Tussen haar en JR die opsigter was ons baie goed na gesorg. Die groot huis met al sy kamers is vreeslik gerieflik en die kombuis was te groot vir die twee van ons om ooit ten volle kon gebruik. Fantasties! Ek gaan definitief my vriende en familie saamsleep volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Dit was fantasies. Baie rustige plek. Baie mooi plek en lekker staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandré V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Pragtig en rustig. Pragtige plek! Lekker as jy 'n groot familie is of klomp vriende wat wil wegbreek want dis 'n groot huis, of net as 'n paartjie, ons was gelukkig genoeg om die hele huis vir onsself te hê. Ons het die 10 km hike gaan doen die volgende dag, dit was 'n lekker tawwe bult. Langs die perseel is daar 'n adventure park met paintball en tot 4x4-roetes! Heerlike wegbreek vir die naweek beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Baie lekker gebly en eienaars baie gasvry. As ek 'n voorstel kan maak, kan hul in die 2 slaapkamer eenheid se slaapkamers spieëls insit, en wynglase vir kombuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Our stay was fantastic. Welcoming, clean, pure white linen, fresh towels, spacious, nice refreshing garden and a swimming pool, friendly and effective support staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cee1ba36c44f1e88873431cb269f5b088b122de29aadd56b3bbf65f0aa29584aaae999b4b30c1a02a9880b2aae8e6da3db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 R96 Hekpoort 1714 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.917891 27.609574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang