River Daze
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 9, Stilbaai, Suid-Afrika, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
River Daze is 'n moderne en ruim woonstel in 'n stil buurt in die kusdorpie Stilbaai. Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en spog met uitsigte oor die see, Goukourivier en tuin.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste met 'n spieëltafel en uitsigte oor die see en mooi tuin. Die slaapkamer lei na die voortuin. Daar is 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer is apart en het 'n instapstort, dubbelwasbak en verhitte handdoekrelings.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, toebroodjierooster en ketel toegerus. Eetgerei en breekware word voorsien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot DStv, Netflix en Disney+. Die leefarea lei na verskillende areas van die tuin waar ingeboude braaigeriewe beskikbaar is. Die eiendom maak van sonkrag gebruik en beurtkrag affekteer dus nie die kragtoevoer nie.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit die Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ros Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kareelaan 9, Stilbaai, Suid-Afrika, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink River Daze het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 9, Stilbaai, Suid-Afrika, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang