Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Edge Akkommodasie

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierkop-plaas, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By River Edge word jy omring deur berge wat met sonsondergang pienk word, wingerde wat tot by die horison strek, fynbos lewendig met klein wild, en die Breederivier op jou drumpel. Hierdie pragtige klipbedekte rivierhuise bied 'n luukse, ontspannende en rustige verblyf, die ideale wegbreek vir die afgematte stedeling wat op soek is na 'n outentieke plattelandse ervaring.

Verblyf bestaan uit 3 huise wat Coetzer Huis, Benjamin Huis en Willem Hendrik Huis insluit wat langs die Breederivier geleë is. Alle huise is toegerus met gemaklike beddens, badkamers, 'n LCD-TV met DStv, linne en badhanddoeke.

Geriewe op die perseel sluit 'n borrelbad, braaigeriewe en troeteldiervriendelik in. Gaste is ook welkom om van die geriewe op die perseel te geniet wat visvang, voëlkyk, wyn- en jenewerproe, fietsry, bergfietsry en swem insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir River Edge Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Edelgard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Tierkop-plaas, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Edge Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierkop-plaas, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48504553c33a141abe3b6da64b60814135796f0050d6c483217dba283dde576c4f95b3c31acf6ba2a7f949e3e7150b35e481?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Farm Tierkop Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.521781884626 19.184124469757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang