Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Front Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Annie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Had a really peaceful, enjoyable stay. Loved the company of the resident cat as well. Had a lovely stay at River Front Estate! Everything you need and so much more. Can definitely recommend this jewel!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek. Ons het baie lekker gebly by River Front Estate. Die vallei spog met die mooiste natuurskoon en jy kan sit en kyk hoe die son ondergaan op jou stoep. Lekker naby die Addo Park geleë. Lisa was baie behulpsaam met besprekings vir uitstappies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

An-louise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm, friendly staff. And a lovely setting. Really enjoyed it. Really a lovely place. Would definitely go back. Loved the attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Great accommodation close to Addo. A great spot close to Addo and restaurants. The rooms are clean, well-equipped and guarded by the coolest dogs in the world. We booked for a conference at Addo and after seeing the accommodation in Addo, this is far better at a lower price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie gerieflik en goed toegerus. Alles wat benodig word is daar en van goeie kwaliteit. Ja, baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Saria V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Pragtige ligging, baie netjies, vriendelike diens. Pragtige, netjiese plek met baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicol M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Baie mooi en still. Ek het baie lekker gebly. Die gasheer was baie hulpvaardig en het mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie netjies, vriendelike en ingeligte diens, pragtige verblyf. Baie dankie vir baie goeie diens en pragtige eenhede! Dit was net 'n plesier en ons eerste keuse sal weer River Front Estate wees wanneer ons weer in die omgewing is! Beslis waarde vir geld en die asemrowende natuurskoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, gemaklik, warm en welkom. River Front Estate het ons baie welkom laat voel. Ons het baie lekker gebly. Top gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Oorgebly ter wille van besoek aan Addo. Pragtige skoon, ruim, goed toegeruste akkommodasie. Ons gasvrou was baie hulpvaardig en het ons vooraf per WhatsApp reeds blootgestel aan eetplekke en die padtoestand. Die omgewing en tuine is ook baie mooi en onderhou. Goeie verblyf redelik naby aan Addo se hek. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335 Hollandstraat, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2295c9105daca30b2b34a9708e9139c092ca6aa13e847763e84aec652307574b09c4dd3db5fae063e05d210b43b37e674a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 R335 Holland St Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.54881445235 25.689406655854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang