Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Front Estate

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335 Hollandstraat, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die verblyf by River Front Estate bestaan uit 5 eenhede wat elkeen smaakvol en uniek versier is. Elk van die eenhede het 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n goed toegeruste kombuisie met basiese toebehore om etes voor te berei. Hierdie eenhede bied lieflike uitsigte oor die rivier en op die berge in die verte.

Daar is 'n pragtige restaurant en wassery op die perseel

Gratis WiFi word voorsien en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike braai-areas. River Front Estate is 13 kilometer van Addo-olifantpark af en naby verskeie restaurante en allerhande doendinge en wildparke in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Annie S
Saam met lewensmaat
5.0
Had a really peaceful, enjoyable stay. Loved the company of the resident cat as well. Had a lovely stay at River Front Estate! Everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lizanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Ons het baie lekker gebly by River Front Estate. Die vallei spog met die mooiste natuurskoon en jy kan sit en kyk hoe die son ondergaan...
Sien meer
Aug 2024
An-louise B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, friendly staff. And a lovely setting. Really enjoyed it. Really a lovely place. Would definitely go back. Loved the attention to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Tony K
Besigheidsreis
5.0
Great accommodation close to Addo. A great spot close to Addo and restaurants. The rooms are clean, well-equipped and guarded by the co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Annerie J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies, vriendelike en ingeligte diens, pragtige verblyf. Baie dankie vir baie goeie diens en pragtige eenhede! Dit was net 'n plesier en ons ee...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R335 Hollandstraat, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink River Front Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335 Hollandstraat, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2295c9105daca30b2b34a9708e9139c092ca6aa13e847763e84aec652307574b09c4dd3db5fae063e05d210b43b37e674a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 R335 Holland St Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.54881445235 25.689406655854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang