Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River House Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Mary V
1 nag
4.6
Jul 2023

My daughter and I had a lovely stay, thank you. We were overnighting on our way to Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf
4.2
Feb 2023

Aanvaarbare akkommodasie vir kleiner begrotings. River House is uitstekend geleë reg op die Krokodilrivier in Malelane dorp. Duidelik was hierdie gastehuis vroeër jare 'n interessante plek om te bly in terme van die dekor en tema waarop die plek versier is. Ongelukkig voel die plek nou oud, afgeleef en stowwerig. Die ontbytkamer is donker en elke muur is vol rakke met stokou snuisterye wat in 'n museum tuishoort. Die swmbadarea is oud en die swembad self kort aandag. Die hele plek kort 'n ordentlike "make-over". Loadshedding het ook aandete tye dikteer, met een aand waar daar verwag is om al teen halfses te gaan eet. Die plek het ook nie 'n kragopwekker of sonpanele nie en met loadshedding wat elke aand van 7 - 9 geskeduleer was, was daar nie veel om te doen in die donker nie behalwe om op die houtdek te gaan sit wat oor die rivier uitkyk. Wees ook gewaarsku dat daar verwag word om 10% van die totale verblyfskoste as 'n fooi vir personeel te betaal wanneer jy uitboek. Aan die positiewe kant: Min plekke bied ontbyt en aandete ingesluit in die prys. Alhoewel die kos en aanbieding verbeeldingloos is, maak dit die verblyf geriefliker. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, die ligging is uitstekend en die dek op die rivier het pragtige uitsigte. Vir die "budget-conscious" reisiger wat tevrede sal wees met ou, "rustic" verblyf: gaan gerus. Indien jy op soek is na/gewoond is aan moderne kamers en 'n plek wat getuig van smaakvolle dekor: kyk liewer elders en betaal meer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachelle V
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2024

Nie die moeite werd nie. Geen water en niemand het eers probeer om die situasie te bestuur of aan gaste te kommunikeer nie. Aandete en ontbyt gemiddeld. Groot verrassing aan die einde toe 'n "service fee" van 10% boonop betaal moes word en niks daarvan in advertensie nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Christen C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Good stay, but overpriced. The location on the edge of the river is fantastic. The rooms are a little outdated, the AC is small for room size, and there was no plan for load shedding. The team who prepared and served the included dinner and lunch were lovely. We were surprised by the R160 bar tab for a brandy and coke and sparkling water, as well as the 10% gratuity / service fee charged on top of the rate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Dit was heerlik en definitief die moeite werd. Dit is 'n heerlike, rustige, antique uitgelegte plekkie met die mooiste uitsig oor die rivier of Kruger met heerlik kos en vriendelike gasvryheid en diens. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag Saam met vriende
2.4
Nov 2022

Stayed only one night with friends. Dinner was very disappointing, wine exorbitant and poor. The deck overlooking the river is great, pity there is no service there. Guests must walk inside to the bar to get a drink. The place tries to be "quirky" and different, but poor quality and service shine through the quirkiness. Dinner served was so-called lasagne with two vegetables? No wine list is available but we ordered the "house wine" which was the only one available and is from Darling Cellars. At best, mediocre wine and exorbitantly priced at R275 a bottle. Because of load shedding the dining room was only open from 6 PM to 7 PM and service was rushed. In terms of safety, the internal stairs and outside pathways were both dangerous, someone will fall badly if they have not already. Exacerbated by the very poor lighting inside and outside. Also as we asked for the bill there was suddenly an additional "service charge" added that we were asked to pay, as well the exorbitant price of very mediocre wine at R275 per bottle was revealed. I felt ripped off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Gerieflike verblyf naby Malelane-hek, op oewer van Krokodilrivier. Vriendelike personeel, heerlike etes, skoon en netjiese kamers, pragtige uitsig, gerieflik naby die Wildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Fantasties. Lekker aandete en ontbyt. Vriendelike ontvangs. Beslis waarde vir geld. River House Guest Lodge is so goed geleë wat die Krugerwildtuin en Mosambiek aanbetref. Dit is baie netjies, skoon en die diens is puik. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River House Guest Lodge
Middag Johan, Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir die mooi review, ons kyk uit na julle volgende besoek. Vriendlike Groete Johan en Span

Nicola L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie lekker en baie gasvry. Het die heerlike boerekos geniet. Chef uitstekend. Sal weer kom. Gasvry en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River House Guest Lodge
Middag Nicola, Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir die mooi woorde, ons kyk uit na julle volgende besoek. Vriendlike Groete Johan en Span

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Die perfekte oornagbestemming wanneer met Kruger Park of Mosambiek toe reis. Aangename ervaring met gasvrye bestuur en hoflike personeel. Heerlike kos in 'n besonderse plek. Sal dit graag aan ander reisigers aanbeveel. Die ligging is absoluut asemrowend langs die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River House Guest Lodge
Baie dankie vir die mooi verslag. Kyk uit na julle volgende kuiertjie saam ons. Vriednlike Groete Johan & Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Vis Arend st, , Kruger Park South - Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjczNmU4LTY0ODctNDFiNy04NGNhLTM3YjZmYmRiNzg4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 27 Vis Arend st Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.489229 31.498968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang