River Lodge Estate 14
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dené M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Vriendelike mense.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Dené
Dankie dat julle kom kuier het. Julle is altyd welkom.
Groete
Johan
Nondumiso R - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic and relaxed.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Nondumiso
It was great meeting you and your family. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Johan
Hardus V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Hardus
Dankie vir julle vinnige kuier. Sien julle hopelik vinnig weer.
Groete
Johan
Samonay S - Mrt 2024
Algehele gradering
We had an amazing stay and the place was more than what we expected. Thank you v.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Samonay,
Thank you for your visit. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Johan
Leandra D - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige plek.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Leandra
Dankie vir jul kuier, julle is altyd welkom.
Groete
Johan
Cornelis V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Cornelis
Dankie vir die kort kuiertjie. Sien julle hopelik weer in die nuwe jaar.
Groete
Johan
Wynand M - Nov 2023
Algehele gradering
Sien julle weer.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Wynand
Julle is altyd welkom.
Groete
Johan
Melanie W - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing house on the river.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Melanie
Thanks for your visit. You are always welcome.
Johan
Elde G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hallo Elde
Was heerlik dat julle kom kuier het. Sien julle hopelik weer in die toekoms.
Groete
Johan
Marinda D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Vriendelikste mense!
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hallo Marinda
Dankie dat julle kom kuier het. Julle is altyd welkom.
Groete
Johan
Tyron G - Sep 2023
Algehele gradering
Safe, comfortable and very serene suroundings.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Tyron
Thanks for your visit. Hope to see you and your family soon again.
Kind regards
Johan
Nicolene S - Aug 2023
Algehele gradering
Had a lovely stay, host was incredibly accommodating. 10/10.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Nicolene, thanks for your visit. Hope to see you soon again.
Kind regards. Johan
Schalk W - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansie gevoel, pragtige uitsig en uitstekende koffie.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Estia, baie dankie dat julle so vinnige kuiertjie by ons ingewerk het. Dit was heerlik om julle vinnig te ontmoet. Sien uit na jou volgende kuier. Groete. Johan
Cardele S - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasheer, gerieflike blyplek, gesellige kuierdek.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Cardele.
Wat n voorreg dat julle kon kom kuier het.
Kannie wag vir julle volgende kuiertjie nie.
Groetnis
Sharne D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike paasnaweek by River Lodge 14 gehad.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Sharne
Was heerlik dat julle vriende groepie kom kuier het. Lekker om julle te ontmoet. Sien julle hopelik gou weer.
Groete
Johan
Cheyanne B - Apr 2023
Algehele gradering
Place was absolutely beautiful. Would definitely recommend for family and friends.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Cheyanne and fam
Was a great pleasure having you at our special Vaalriver house. Glad you could celebrate a b-day with your special people.
Hope to see you soon again.
Johan
Donovan K - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hallo Donovan
Baie dankie dat julle by ons Vaalrivier huis kom kuier het. Sien julle hopelik gou weer.
Groete
Johan
Daniel M - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstaande!
Lees meerRiver Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Daniel, dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom. Hoop julle kom sommer vinnig weer kuier in RSA. Groete. Johan
Maureen B - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Maureen, dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle altyd welkom om te kom kuier. Groete. Johan
Hendrik J - Des 2022
Algehele gradering
Gebruik vir oornag akkommodasie vir bywoon van ander geleentheid in die omgewing.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Hendrik
Julle is altyd welkom.
Groete
Johan
Ansie F - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie om na werk bietjie uit te span.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Ansie
Was heerlik om julle te ontmoet. Sien julle hopelik weer in die toekoms.
Groete
Johan
Ashorgan G - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect getaway.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Ashorgan and family,
Thank you for visiting and celebrating a special birthday at our Vaalriver house.
See you soon.
Kind regards,
Johan
Margaret V - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Welkome wegbreek met al die geriewe moontlik.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hallo Margaret. Baie dankie dat julle by ons Vaalrivier hartshuisie kom kuier het.
Groete
Johan
Kotie O - Feb 2022
Algehele gradering
Alles perfek.
Lees meerRiver Lodge Estate 14 se terugvoer
Hallo Kotie
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Groete
Johan
Zamekile N - Des 2021
Algehele gradering
We had an amazing time at River Lodge.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Zamekile
You are always welcome.
Thanks for the visit
Kind regards
Johan
Chynell K - Okt 2021
Algehele gradering
Never a let down.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Chynell,
It is an honour and pleasure to have you visiting "your" Vaalriver house.
Thanks
Pat W - Aug 2021
Algehele gradering
Fabulous weekend getaway, looked after by a very attentive and generous host
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Pat and the other young-ones.
What a pleasure having you at our Vaalriver heart-house. You are a very special group of friends.
Looking forward in your next (hopefully warmer weather) visit.
Johan
.danie S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Danie
Dankie vir julle kuiertjie.
Groete
Johan
Ella D - Jan 2021
Algehele gradering
Wow what an amazing place to relax. This is like our 2nd home away from home.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Thanks, Ella, it's always a great pleasure having you visit us.
Kind regards,
Johan
Karen L - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely place!
Bernice A - Sep 2020
Algehele gradering
We really had a wonderful time. Johan was a great host and so helpfull. We really do recommend this stunning place with a beautiful river view.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Bernice,
Was heerlik dat julle kom kuier het.
Groetnis,
Johan
Deon J - Jan 2020
Algehele gradering
2000% die beste diens ooit. Johan is 'n ster. Sal beslis sy plek baie besoek.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hallo Deon en familie
Dankie vir jul ondersteuning. Julle is 'n wonderlike, pragtige gesin.
Ons sien uit vir nog baie kuiers langs die Vaalrivier saam met julle.
Groete
Johan
Ryan J - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful location which has an awesome host, Johan.
Tinus B - Sep 2020
Algehele gradering
River Lodge het al ons verwagtinge oortref!
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Tinus,
Skuus vir die laat antwoord.
Julle is altyd welkom. Heerlik dat julle kom kuier het.
Groete,
Johan
Quinton F - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek uit die stad.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Quinton,
Baie dankie dat julle in ons plekkie kom wegbreek het. Was n voorreg om julle te huisves.
Groete,
Johan
Louise W - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Hello Louise,
Dit was n absolute voorreg om julle te ontmoet julle is n baie spesiale familie. Dankie dat julle by ons kom kuier het.
Groetnis
Ella D - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Dear Ella and family,
It was a great pleasure to meet you all. I am so glad you enjoyed your stay. Thanks for the kind words. You are always welcome to visit.
Kind regards,
Johan
Anneliese G - Apr 2019
Algehele gradering
Was wonderlike ervaring, net altyd te kort.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Goeiedag Anneliese,
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Vriendelike groete
Johan
Luane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Mooiste area en gasvryheid was uitstekend.
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Beste Luane en kie,
Dit was 'n voorreg om julle wonderlike vriendegroep te kon akkomodeer. Julle is altyd welkom om uit die stad se gejaag te ontsnap en hier te kom ontspan.
Sien julle hopelik weer eendag!
Groete,
River Lodge 14
Alet C - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much!
River Lodge Estate 14 se terugvoer
Baie dankie Alet en familie vir jul kuiertjie. Was heerlik om met julle avontuurlistige familie kennis te maak.
Groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg, River Lodge 14, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang