Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge Estate 14

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nondumiso R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastic and relaxed. We enjoyed our stay. Johan is a very good host. We needed some time out of the city to rest, and we got that. The playground for the kids is an added advantage. The community in the estate is very friendly. The neighbour brought the kids food for the bucks that roam around the estate, and the kids had fun carrying out the responsibility. We will definitely do this again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Nondumiso It was great meeting you and your family. Hope to see you again soon. Kind regards, Johan

Hardus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustig, skoon en netjies. Ongelooflike plek. Baie netjies en baie goed toegerus. Sou graag langer wou kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Hardus Dankie vir julle vinnige kuier. Sien julle hopelik vinnig weer. Groete Johan

Samonay S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had an amazing stay and the place was more than what we expected. Thank you v. We had an amazing stay and the place was more than what we expected. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Samonay, Thank you for your visit. We hope to see you again soon. Kind regards, Johan

Leandra D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Pragtige plek. River Lodge Estate 14 is 'n pragtige plek, ons het vreeslik lekker gekuier. Johan het baie goed gekommunikeer en was gasvry. Ons kuier was net te kort, volgende keer sal ons die hele naweek gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Leandra Dankie vir jul kuier, julle is altyd welkom. Groete Johan

Cornelis V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome. Elke oomblik geniet. Jammer dit was net een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Cornelis Dankie vir die kort kuiertjie. Sien julle hopelik weer in die nuwe jaar. Groete Johan

Wynand M
1 nag
5.0
Nov 2023

Sien julle weer. Die akkommodasie en gasvryheid was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Wynand Julle is altyd welkom. Groete Johan

Melanie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Amazing house on the river. We loved our stay here. The owner was very accommodating and friendly, and I would highly recommend this house, which is right on the river and large enough to accommodate an entire family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Melanie Thanks for your visit. You are always welcome. Johan

Elde G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly. Ons het die huis baie geniet. Dit is by die water. Die kinders het gaan visvang en teruggeloop. Die "games room" was 'n groot verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hallo Elde Was heerlik dat julle kom kuier het. Sien julle hopelik weer in die toekoms. Groete Johan

Marinda D
1 nag
5.0
Sep 2023

Uitstekende verblyf! Vriendelikste mense! Dankie aan Johan wat ons vroeg geakkommodeer het! So behulpsaam en vriendelik. Duidelike aanwysings en alles het net vlot verloop. Sal beslis weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hallo Marinda Dankie dat julle kom kuier het. Julle is altyd welkom. Groete Johan

Tyron G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Safe, comfortable and very serene suroundings. It's for families that want to escape city life. The river is within 50 metres of the unit. Nice spots to fish and lovely view of the river and surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Tyron Thanks for your visit. Hope to see you and your family soon again. Kind regards Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, River Lodge 14, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc483086a9ef8555ba95e01ce38bb78ea776bf1951c49208e34b0d7122fa99426b78727e42b503dee1073c71e36ad6570f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Boundary Road 14 River Lodge 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.774549126763 27.671799240042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang