River Lodge 23
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Emmarencia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Daar was voldoende spasie en aktiwiteite vir familie en kleinkinders.
Lize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Landi B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, spasie en goed ingerig!
Mark S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige veilige verblyf naby die Vaalrivier.
Jorindi T - Feb 2024
Algehele gradering
Ideaal vir soeke na rus en vrede.
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Behoort nie gelys te wees nie.
Calvin K - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Annelie D - Okt 2023
Algehele gradering
Vreeslik en baie mooi plek.
Tersia G - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Alicia B - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense. Baie rustig en mooi en veilige omgewing. Stapafstand tot by rivier, lekker visgevang. Huis se geriewe is uitstekend. Sal beslis River Lodge 23 aanbeveel.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River Lodge-landgoed, Boundary-weg, Erina Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang