Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge 23

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Emmarencia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Daar was voldoende spasie en aktiwiteite vir familie en kleinkinders. Verblyf was rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier! Kinders het kon besig bly om tennis te speel en te swem, en die diere wat so mak is, was natuurlik 'n hoogtepunt vir hulle. Die ligging was perfek vir die funksies wat ons moes bywoon. Alles wat jy nodig het, is in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustig, spasie en goed ingerig! Baie lekker gebly en baie spasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Rustige veilige verblyf naby die Vaalrivier. Dit is baie veilig. Die huis is ruim en het 'n goeie onthaal area. Daar is takbokke wat tussen die huise loop wat die kinders baie geniet het. Ons sal weer die verblyf bespreek in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jorindi T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Ideaal vir soeke na rus en vrede. Die kuier by River Lodge 23 was baie aangenaam. Fasiliteite en gronde word ongelooflik mooi na gekyk. Lieflike swembad naby aan die eenheid. Huis is lekker ruim en het potensiaal, kort 'n bietjie opknapping. 'n Goeie skoonmaak voor gaste arriveer is 'n moet en sal na opgelet moet word.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2024

Behoort nie gelys te wees nie. Vuil stort, baie vuil mat in sitarea, beknop met ingestopte,ou, ekstra meubels.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Calvin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome. The accommodations at River Lodge 23 were great. The fishing was a bit slow, however, the 2 fish we caught were really big, so we released them. Also, we didn't fish all day. The beds were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Vreeslik en baie mooi plek. Ons kinders het die plek baie geniet saam met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike naweek. Dit is 'n heerlike plekkie vir famielie en vriende omnet weg te kom van die gejaag af. Tot my klein dogter het dit geniet. Spasie is groot en stoep is heerlik om saam te kuier. Sal verseker weer gaan. Marinda het van die begin af ons laat voel soos vriende. Baie dankie dat ons in julle kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia B
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Vriendelike mense. Baie rustig en mooi en veilige omgewing. Stapafstand tot by rivier, lekker visgevang. Huis se geriewe is uitstekend. Sal beslis River Lodge 23 aanbeveel. Baie lekker gekuier. Kinders het veral die mak bokkies geniet wat kom groet het. Sal beslis weer. Dankie, Marinda, julle plek is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Lodge-landgoed, Boundary-weg, Erina Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA269691acb1d0d049eafd1e954dadcd3138573a05d4d0dca2a2584f036fcce226b2f6c10a2510d38ac13ad355e2e474b830c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 River Lodge Estate, Boundary Road Erina Farm 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.774789143551 27.670241894794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang