Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge 32

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir River Lodge 32
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Heerlike ontspanning.

Dit was 'n heerlike omgewing om in vakansie te hou - die eenheid self is netjies en het heerlike kuierareas.

Mike B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Waarde vir geld, mooi uitsig.

Baie mooi, skoon en privaat.

River Lodge 32 se terugvoer

Baie dankie, waardeer dit.

River Lodge 32
Marlize S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Beautiful, quiet, relaxing, spacious. Great experience.

River Lodge 32 is the perfect destination for a family gathering or friends meeting up. It was spacious, relaxing, and perfect for braais and family gatherings.

River Lodge 32 se terugvoer

Thank you Marlize

River Lodge 32
Hein K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Still en privaat.

'n Baie lekker verblyf by die Vaalriver. Die eenheid is uitgelê om te onthaal en te kuier, maar die area is stil genoeg om die natuur in te neem. Die verblyf beskik oor meer as genoeg fasiliteite, asook 'n swembad met 'n braai area.

River Lodge 32 se terugvoer

Baie dankie Hein.

River Lodge 32
Paul K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Peaceful, clean, beautiful.

It was everything and more than the photos available on the website.

River Lodge 32 se terugvoer

Thank you

River Lodge 32
Annelie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie F

Ontspanne atmosfeer met bokke en zebras wat vrylik rondloop.

Baie lekker huis en het alles wat mens nodig het. Kan binne en buite braai en die privaat swembad is 'n bonus. Alles was skoon en netjies en 'n baie huislike atmosfeer. Beligting in sekere dele soos die eetkamer is net baie swak, en die badkamer van die hoofslaapkamer het geen lig gehad nie.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 212, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9f3d19c06d703b4f38226b0df03a8f51b6fb9a672683e594c68957b6c9f165bc77744a3e69cf33d64ea1a85c9dd29fbd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 212 Boundary Road River Lodge Estate 32 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.77453132099 27.672852131091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang