Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge 32

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike ontspanning. Dit was 'n heerlike omgewing om in vakansie te hou - die eenheid self is netjies en het heerlike kuierareas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Waarde vir geld, mooi uitsig. Baie mooi, skoon en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
River Lodge 32
Baie dankie, waardeer dit.

Marlize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Beautiful, quiet, relaxing, spacious. Great experience. River Lodge 32 is the perfect destination for a family gathering or friends meeting up. It was spacious, relaxing, and perfect for braais and family gatherings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
River Lodge 32
Thank you Marlize

Hein K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Still en privaat. 'n Baie lekker verblyf by die Vaalriver. Die eenheid is uitgelê om te onthaal en te kuier, maar die area is stil genoeg om die natuur in te neem. Die verblyf beskik oor meer as genoeg fasiliteite, asook 'n swembad met 'n braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
River Lodge 32
Baie dankie Hein.

Paul K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Peaceful, clean, beautiful. It was everything and more than the photos available on the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
River Lodge 32
Thank you

Annelie F
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Ontspanne atmosfeer met bokke en zebras wat vrylik rondloop. Baie lekker huis en het alles wat mens nodig het. Kan binne en buite braai en die privaat swembad is 'n bonus. Alles was skoon en netjies en 'n baie huislike atmosfeer. Beligting in sekere dele soos die eetkamer is net baie swak, en die badkamer van die hoofslaapkamer het geen lig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 212, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9f3d19c06d703b4f38226b0df03a8f51b6fb9a672683e594c68957b6c9f165bc77744a3e69cf33d64ea1a85c9dd29fbd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 212 Boundary Road River Lodge Estate 32 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.77453132099 27.672852131091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang