Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Meadow Manor

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Fantasties gewees. Die eiendom is verskriklik mooi en goed versorg. Dit is 'n rustige atmosfeer met baie bome en grasperke. Dit adverteer beslis rustigheid wat baie lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mosadiakwena Lydia T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Welcoming environment and very peaceful. Increase staff members especially when you have more than 1 event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.8
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jan Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Goed. WiFi is baie swak. DSTV het nie die volle pakket nie, ek kon nie rugby op 201 of 211 kyk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2023

Wakker gemaak net na 7 die oggend. Die kamer is nie baie goed beplan nie, daar was nie plek vir my om my hare te blaas nie hulle moes vir my n spiel bring. Daar was ook nie n yskas in die kamer nie. Net na 7 die oggend het n gras snyer my wakker gemaak op die Saterdag oggend. ( Die foon in die kamer het ook nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2022

Gemengde ervaring. Daar was ten minste 3 funksies aan die gang toe ons daar aangekom het. Daar was leë bottels en blikke op die terrein. Voor die kamer langs aan was daar 'n strykplank en stryk yster. Die wifi het eers die volgende dag begin werk. Die prop langs die bed was nie toeganklik omdat die kopstuk dit afgeblok het. Daar was ook nie 'n haardroër in die kamer nie. Die terrein het die volgende oggend beter gelyk na dit opgeruim was.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laetitia N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie aangenaam. Goeie ligging en diens. Die ingang (by hek) kan opgradeer word, vertoon nie goed nie. Eerste indruk sleg, totdat mens by parkeerarea kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Ruim kamer en badkamer met die pragtigste boomryke tuin. Alles wat jy nodig het vir jou huis weg van jou huis. Goed toegerus, alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Baie netjies. Die personeel is baie goed opgelei en die diens voortreflik. Die foto's van die kamertipes word verkeerd op die webwerf aangetoon. Die wittebroodsuite word as 'n luukse kamer aangetoon en die luukse kamers as standaardkamers. Dit is misleidend omdat jy nie die kamertipe kry wat jy na aanleiding van die webwerf bespreek het nie. Ek het 'n "luukse" kamer bespreek met die veronderstelling dat dit soos die wittebroodsuite lyk. Die kamer wat ek gekry het lyk toe nie dieselfde nie. Ek het by die hotelbestuur navraag gedoen waarop hul aan my uitgewys het dat die foto's die webwerf die kamertipes verkeerd aandui.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rudolf F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2021

Problematies. Die koffiemasjien het nie gewerk nie. Ons kon nie die sekuriteit wakker kry om ons by die hek in te laat nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twin Rivers Estate 1, Jan Smuts-laan, Irene, Centurion, 0046, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561ed21e1ee03a5e1f83c8cebd1330101508845fc9a5679d4a752e679a8750a1e90f2e24994cdf3b71660e58c16e77738120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 No 1 Twin Rivers Estate Jan Smuts Ave, Irene 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.889822002774 28.228379583359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang