Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Meadow Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir River Meadow Manor
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.4/5
Marius M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Fantasties gewees.

Die eiendom is verskriklik mooi en goed versorg. Dit is 'n rustige atmosfeer met baie bome en grasperke. Dit adverteer beslis rustigheid wat baie lekker was.

Mosadiakwena Lydia T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosadiakwena Lydia T

Welcoming environment and very peaceful.

Increase staff members especially when you have more than 1 event.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jan Danie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan Danie M

Goed.

WiFi is baie swak. DSTV het nie die volle pakket nie, ek kon nie rugby op 201 of 211 kyk nie.

Rene W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rene W

Wakker gemaak net na 7 die oggend.

Die kamer is nie baie goed beplan nie, daar was nie plek vir my om my hare te blaas nie hulle moes vir my n spiel bring. Daar was ook nie n yskas in die kamer nie. Net na 7 die oggend het n gras snyer my wakker gemaak op die Saterdag oggend. ( Die foon in die kamer het ook nie gewerk nie.

Jaco V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Gemengde ervaring.

Daar was ten minste 3 funksies aan die gang toe ons daar aangekom het. Daar was leë bottels en blikke op die terrein. Voor die kamer langs aan was daar 'n strykplank en stryk yster. Die wifi het eers die volgende dag begin werk. Die prop langs die bed was nie toeganklik omdat die kopstuk dit afgeblok het. Daar was ook nie 'n haardroër in die kamer nie. Die terrein het die volgende oggend beter gelyk na dit opgeruim was.

Laetitia N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia N

Baie aangenaam.

Goeie ligging en diens. Die ingang (by hek) kan opgradeer word, vertoon nie goed nie. Eerste indruk sleg, totdat mens by parkeerarea kom.

Belinda A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A

Ruim kamer en badkamer met die pragtigste boomryke tuin.

Alles wat jy nodig het vir jou huis weg van jou huis. Goed toegerus, alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak.

Francois S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Baie netjies. Die personeel is baie goed opgelei en die diens voortreflik.

Die foto's van die kamertipes word verkeerd op die webwerf aangetoon. Die wittebroodsuite word as 'n luukse kamer aangetoon en die luukse kamers as standaardkamers. Dit is misleidend omdat jy nie die kamertipe kry wat jy na aanleiding van die webwerf bespreek het nie. Ek het 'n "luukse" kamer bespreek met die veronderstelling dat dit soos die wittebroodsuite lyk. Die kamer wat ek gekry het lyk toe nie dieselfde nie. Ek het by die hotelbestuur navraag gedoen waarop hul aan my uitgewys het dat die foto's die webwerf die kamertipes verkeerd aandui.

Rudolf F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolf F

Problematies.

Die koffiemasjien het nie gewerk nie. Ons kon nie die sekuriteit wakker kry om ons by die hek in te laat nie.

Nico V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V

Baie mooi geboue, maar besig om agteruit te gaan.

Alhowel die beddegoed in die kamer hoë gehalte was is die res van die onderhoud in die kamers nie na wense nie, los krane, waterskade aan binnemure, muwwe reuk, ens. Restaurant is swak, R750 vir twee droë, smaaklose steaks en 'n paar skyfies aartappel, 'n bottel wyn, twee waters en 'n klein cheese platter is verregaande. Die terrein by die ingang lyk soos 'n dumpsite met hope bourommel, dit doen afbreuk aan die andersins mooi tuine. Lawaaieringe kombuis personeel is 'n steurnis.

Anicha V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anicha V

Nie wat ek verwag het nie.

Met aankoms wat die sekuriteit baie onvriendelik, het dadelik ons laat voel dat ons nie daar hoort nie. Daar was 'n funksie wat baie lawaai het, ons was nie met bespreking in kennis gestel dat daar 'n funksie gaan wees nie, ek voel dat mens betaal vir rus en vrede en nie lawaai nie, hulle kon ons bewus gemaak het hiervan. 'n Gedoef in jou ore is beslis nie rus nie. Die kamer langs ons het tot in die oggend-ure lawaai met musiek en geraas, niemand het iets daaraan gedoen nie. Ons het 'n luukse kamer bespreek, maar 'n standaardkamer gekry, met navraag is daar vir my gesê die luukse kamers is vol bespreek, maar ek het vir dit betaal, ek het eindelik die regte kamer gekry. Die meubels in die kamer is stukkend, die lugversorging werk nie, die deur se slot werk nie lekker nie, toe ons by die kamer aankom was die kamer nie gesluit nie en dit het geruik na parfuum. Die koffiemasjien was nie skoongemaak van die vorige gaste wat daar was nie, daar is nie teelepels om die koffie te roer nie. Die perseel is wel baie skoon en netjies, die badkamer en kamer was wel skoon en netjies. Ek voel hulle kan beslis kyk na die klein dingetjies wat saak maak. Vriendelikheid by ontvangs is belangrik, en indien daar funksies is maak dan liewer die plek toe vir die funksie, ander gaste wil nie gesteur word met die geraas nie, en iets so klein soos n teelepel is vir my belangrik.

Pieter O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

Ontspanne.

Pragtige plek met ouwêreldse sjarme.

Stefan B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B

Baie mooi gastehuis en ideaal geleë.

Ons was op pad na ons wittebrood oorsee en het die aand voor ons gevlieg het by River Meadow Manor oorgebly. Ons het die dag van Upington af gery en al het ons eers om 20:00 daar aangekom, het ons nogsteeds 'n vriendelike verwelkoming ontvang. Dit was 'n heerlike begin van ons wittebrood.

Julie W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julie W

Beautiful setting and delicious breakfast!

Stunning place to have an end of year function and we actually decided to stay the night! We started our morning off with a delicious breakfast next to the fountain, while sitting with the early morning sun on our backs - perfect!

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twin Rivers Estate 1, Jan Smuts-laan, Irene, Centurion, 0046, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561ed21e1ee03a5e1f83c8cebd1330101508845fc9a5679d4a752e679a8750a1e90f2e24994cdf3b71660e58c16e77738120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 No 1 Twin Rivers Estate Jan Smuts Ave, Irene 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.889822002774 28.228379583359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang