River Meadow Manor
- Kapasiteit: 60 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twin Rivers Estate 1, Jan Smuts-laan, Irene, Centurion, 0046, Gauteng
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
River Meadow Manor skuil in die rustige Irene tussen groen weivelde en ou eikebome. Hierdie gesofistikeerde plattelandse wegbreek het 'n ryk geskiedenis.
River Meadow het 'n gerieflike ligging tussen Johannesburg en Pretoria en is maklik van albei stede af bereikbaar. Dis ook net 20 minute van O.R. Tambo Lughawe af.
Ons konferensielokaal bied moderne geriewe en kan ook omskep word om voorsiening te maak vir allerlei ander funksies soos troues.
Die verblyf is stylvol en elegant om in selfs die mees oordeelkundige reisiger se behoeftes te voorsien en ons bied voortreflike disse.
Ons maak te alle tye seker dat ons gaste en afgevaardigdes gelukkig is.
River Meadow Manor sien daarna uit om gaste hier te verwelkom, hetsy vir 'n konferensie, privaat funksie, sprokiestroue of welverdiende wegbreek.
Ons bied geriewe soos lugversorging, verhitting, elektriese komberse, haardroërs, koffie en tee, kroegie, persoonlike kluis, wasgoeddiens, DStv, WiFi, rolstoelvriendelike geriewe, 24 uur-sekuriteit, onbeperkte parkeerplek, pendeldiens en lughawevervoer.
Gaste kan heerlik in die swembad afkoel of een van die binne- of buitespeletjies op die perseel geniet. River Meadow Manor is ook naby verskeie ander doendinge wat op versoek gereël kan word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Twin Rivers Estate 1, Jan Smuts-laan, Irene, Centurion, 0046, Gauteng
- Gaste dink River Meadow Manor het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 60 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twin Rivers Estate 1, Jan Smuts-laan, Irene, Centurion, 0046, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang