Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

River of Joy

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Pippa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

A good half way stop in semi-nature. The heater was on when we arrived, which was wonderful. The place is clean but small. We managed to braai and cook and had a good night's sleep! Thanks, Bertha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monnique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing. Perfect, wish we could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

See stars See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Rustig, stil. Perfekte oorslaapstop tussen Kaap en Gauteng. Rustig, stil, en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. En so naby aan N1.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus J
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Netjies, skoon maar stee af teenoor ander bly plekke in dieselfde prys klas. Baie goed geleë, reg langs N1. Geriewe nie op standaard. Koning grootte bed - geadverteer as koning grootte.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lauzanne N
1 nag Gesin met tieners
2.6
Mrt 2025

Telleurstellend. Ons meer as 2x per maand die webtuiste vir persoonlike asook besigheid. River of Joy is ongelukkig nie op standaard nie. Daar is muf teen die plafonne in elke denkbare vertrek, dit is onaanvaarbaar aangesien die spore van die muf ingeasem word. Dan is daar ook 'n baie vreemde reuk wat hang in die hele plek. Die TV is geïnstalleer waar 'n bed se kopstuk sou wees. Die ligging is fantasties vir vinnige oorslaap om verder te ry, en dit was ons doel. Die plek waar ons die aand voor River of Joy gebly het, was meer as die helfte goedkoper en dit was fantasties. Hierdie is nie waarde vir geld of 'n mens se gesondheid werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Bertha
River of Joy
Thank you for your honest review. It will help us rectify the problems.

Ben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Voldoen aan vereistes. Was rustig en gesellig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrit 213 River of Joy op die N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa61267551f91adbfba06bf453174dcd0611473299bede81924b5c868b263e86a8783ed60ba813671a1aa476d118dea400b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 118 5 1 4 River of Joy Off-ramp 213 on N1 Glen 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.962933333333 26.345566666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456