Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River of Joy

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Pippa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

A good half way stop in semi-nature. The heater was on when we arrived, which was wonderful. The place is clean but small. We managed to braai and cook and had a good night's sleep! Thanks, Bertha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monnique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing. Perfect, wish we could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie goeie waarde vir geld! Pragtige area en die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

anonymous u
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Was as heelwat hier. Lekker, stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Overnight stop. It was perfect for an overnight stop on a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Naby snelweg. Lekker stil omgewing.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elna H
1 nag
2.8
Feb 2024

My verwagtinge was hoër as my ervaring. Die geraas van verbygaande N1-verkeer is steurend.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2024

Nie die prys werd nie. Bed was gemaklik, en plekkie skoon, maar het benoud en muwwerig geruik. Geen water in yskas of selfs net ysbakkie in vriesgedeelte. Parkering ver van slaapplek as jy bagasie moet aflaai.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

San-marie C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Natuurskoon baie naby N1. Kampplek en selfsorg beskikbaar. Draai af van die N1, net 'n entjie verder op 'n netjiese grondpad geleë, kom weer baie maklik terug op N1. Eienaar was baie behulpsaam. Kon braaipakkies met heerlike vleis sommer op die perseel koop. Genoeg spasie vir jou waentjie - kan omdraai sonder afhaak. Boomryk, verskeie voëlspesies, rustig en gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrit 213 River of Joy op die N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa61267551f91adbfba06bf453174dcd0611473299bede81924b5c868b263e86a8783ed60ba813671a1aa476d118dea400b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 107 5 1 4 River of Joy Off-ramp 213 on N1 Glen 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.962933333333 26.345566666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang