Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Place Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Leon F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uit die veld geslaan! Wat 'n ervaring! River Place Manor is nie net 'n pragtige gastehuis nie, maar die hulpvaardigheid en vriendelikheid van al die personeel is 'n "breath of fresh air!" Sal vir seker weer daar oornag as ek Upington besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike, luukse akkommodasie. Pragtige akkommodasie met 'n lieflike uitsig oor die rivier! Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Moerse! Skoon, gerieflik en gemaklik. Gepoeier met puik diens! en sy span is altyd daar vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Kon heerlik rus na lang dag se ry. Ons het baie lekker gebly en die heerlikste aandete geniet van ons hele week se vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very, very nice. Had a great view and service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Was fantasties! Een van die beste gastehuise waar ons al tuisgegaan het! Skoon, pragtig! Alles perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Is dit werd deur en deur. Dis 'n awesome plek. Diens is absoluut wonderlik. Die mooiste uitsig oor die rivier. Kamers is netjies en skoon. Die ontbyt is baie lekker. Sal enige iemand aanraai om soontoe te gaan. Dankie aan al die staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beste akkommodasie in Upington. Van die ontvangs tot by die lieflike kamer, die vriendelike diens van die personeel tot by die heerlike ontbyt en aandete, was alles net uitstaande! Die ligging langs die rivier met die mooi grasperk en swembad maak dit beslis die moeite werd om hier te kom ontspan na 'n lang rit. Dis vir seker ons oorslaapplek in Upington in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Onaangenaam. Een van my spesifieke vereistes wanneer ek blyplek soek, is WiFi. Daar was geen WiFi beskikbaar in ons kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenboklaan 36a, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1ffa41c271dc7af3f65f6d8918aa1e5fc6409989d37dc43fe2dfbb73d79c552f773d02249f791ffa984ef11747246ed220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 36a Steenbok Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -28.452204386409 21.260529670599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang