Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Place Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir River Place Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leon F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Uit die veld geslaan!

Wat 'n ervaring! River Place Manor is nie net 'n pragtige gastehuis nie, maar die hulpvaardigheid en vriendelikheid van al die personeel is 'n "breath of fresh air!" Sal vir seker weer daar oornag as ek Upington besoek.

Anita M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Heerlike, luukse akkommodasie.

Pragtige akkommodasie met 'n lieflike uitsig oor die rivier! Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar kom bly.

Hendrik L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Moerse!

Skoon, gerieflik en gemaklik. Gepoeier met puik diens! en sy span is altyd daar vir jou!

Elmie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmie M

Kon heerlik rus na lang dag se ry.

Ons het baie lekker gebly en die heerlikste aandete geniet van ons hele week se vakansie.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jade N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade N

Very, very nice.

Had a great view and service was excellent.

Chantel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Was fantasties!

Een van die beste gastehuise waar ons al tuisgegaan het! Skoon, pragtig! Alles perfek!

Conrad V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Is dit werd deur en deur. Dis 'n awesome plek. Diens is absoluut wonderlik.

Die mooiste uitsig oor die rivier. Kamers is netjies en skoon. Die ontbyt is baie lekker. Sal enige iemand aanraai om soontoe te gaan. Dankie aan al die staf.

Leana V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana V

Beste akkommodasie in Upington.

Van die ontvangs tot by die lieflike kamer, die vriendelike diens van die personeel tot by die heerlike ontbyt en aandete, was alles net uitstaande! Die ligging langs die rivier met die mooi grasperk en swembad maak dit beslis die moeite werd om hier te kom ontspan na 'n lang rit. Dis vir seker ons oorslaapplek in Upington in die toekoms!

Thelma B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Onaangenaam.

Een van my spesifieke vereistes wanneer ek blyplek soek, is WiFi. Daar was geen WiFi beskikbaar in ons kamer nie.

Andelene S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andelene S

Baie lekker gebly.

Die vrugte vir die ontbyt was oud gewees, maar warm ontbyt was heerlik.

Eugene P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Great - stayed there before.

Great hospitality and service - great establishment.

River Place Manor se terugvoer

Hi
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ek sien julle het al voorheen hier gebly en hoop ons om julle weer te verwelkom met goeie diens.
Dankie
Ronel Lange

River Place Manor
Paul V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Daar was min mense bespreek a.g.v van die inperkings en so aan. Die ontvangs was egter super-akkommoderend en het hulle hoofbraaiplek met gedekte tafel vir ons beskikbaar gestel om te gebruik. Onverbeterlike diens. Baie dankie. Ons ses het heerlik saam kon kuier in pragtige omgewing.

Soos reeds beskryf was ons verblyf onverbeterlik en die aanpasbaarheid van die personeel word hoog op prys gestel.

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering! Dit was 'n plesier om julle tot diens te kon wees en ek hoop julle kom kuier gou weer!

River Place Manor
Jak H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jak H

Baie netjiese, gemaklike en luukse verblyf teen die Oranjerivier.

Die verblyf is baie mooi teen die Oranjerivier. Kamers is luuks en modern. Ons het vroeg die volgende oggend terug gery Kaap toe, toe het die personeel baie moeite gedoen met piekniek-pakkies vir ons vir die pad. Sal definitief weer daar bly!

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dis fantasties om te hoor julle het julle verblyf by ons geniet en ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Groete,
Elmarie

River Place Manor
Josephine B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine B

Rustig en baie lekker.

Sien sterre.

River Place Manor se terugvoer

Thank you for your fantastic review of our property and services! So good to see that you enjoyed your stay with us and we hope to welcome you back soon!
Regards
Elmarie

River Place Manor
Henk T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk T

Wonderlike ligging, moderne kamers en fasiliteite, vriendelike personeel.

Sien sterre.

River Place Manor se terugvoer

Baie baie dankie Henk vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg en dis fantasties om te hoor dat julle julle tydjie by ons geniet het. Ek hoop ons sien julle gou weer! Groete Elmarie

River Place Manor
Yvette G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette G

Perfekte gastehuis om te ontspan!

Die gastehuis se ontvangs is uitstekend en niks is moeite vir hierdie span nie. Kamers is goed gediens en jy kan nie anders on te ontspan met die prentjiemooi uitsig oor die Oranjerivier nie!

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit is so goed om te hoor julle het dit hier by ons geniet en ek hoop julle kan gou weer kom kuier! Groete, Elmarie.

River Place Manor
Maireen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Maireen K

Uit en uit die beste verblyf sover in Upington!

Kamers is skoon, netjies en baie gerieflik. Met 'n 3 jarige seuntjie was daar genoeg grasperk en water om hom besig te hou. Ouertoesig belangrik! Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige sonsondergange, rivier en rustigheid op jou voorstoep. Die aandete en ontbyt was vir seker van die hoogste gehalte!

River Place Manor se terugvoer

Wow, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Ek hoop julle kom kuier gou weer vir ons.

River Place Manor
Madelein R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R

Uitstekende verblyf!

As jy ingery kom, ry jy langs laning roosbome af, dit is 'n ongelooflike pragtige omgewing, die ontvangs was vriendelik en vinnig. Wat ' n pragtige kamer met 'n lieflike uitsig op die rivier. Daar is 'n kombuis met ketel en komplimentêre tee en koffie. Jy het toegang tot 'n verskeidenheid drinkgoed (wat jy vereffen sodra jy vertrek). Jy kan ook bestel vanaf ontvangs. En suite-badkamer met lieflike groot bad sowel as stort. Twee dubbelbeddens met lugversoring in kamer. 'n Lieflike ontbyt met rivieruitsig het ons die oggend begroet. Daar is 'n swembad.

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dis goed om te hoor julle het so lekker gebly en die tydjie by ons geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer! Groete Elmarie

River Place Manor
Lelanie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie D

Pragtig!

Goed toegerus! Uitstekend.

River Place Manor se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit regtig. Ons is bly u verblyf by ons was aangenaam, hoop om gou weer vir u hulle te sien.
Groete
Nathalie

River Place Manor
Natalyn P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalyn P

A perfect stop over for travel to the Karoo.

A very comfortable stay. Lovely on the banks of the Orange River.

River Place Manor se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review our property and service! We are grateful to see that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back soon! Regards Elmarie

River Place Manor
Janine L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Amazing setting, I highly recommend this guesthouse.

Amazing setting with jetty on the Orange river. Beautiful rooms and delicious breakfast. Elmarie was also a great host and tended to all our needs

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike plek, beveel dit aan.

Ongelooflike ligging op die Oranjerivier. Mooi kamers en lekker ontbyt. Elmarie is 'n goeie gasvrou en het mooi na ons omgesien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering James! Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet sowel as die ontbyt en ek het dit geniet om julle tot diens te wees. Hoop julle kom kuier gou weer!
Groete,
Elmarie

River Place Manor
Gerhard D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

'n Aangename bederf na 'n lang reis! Pragtige uitkyk op die rivier!

Na 'n lang reis met 'n 3-jarige kon ons heerlik ontspan op die groen grasperk. One kamer was toegerus met one wie braai (wat op die rivier uitgekyk het) - vroeë begin op 'n vakansie, Kan beslis aanbeveel.

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Gerhard. Ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het en ek hoop julle kom kuier gou weer!

Groete,
Elmarie

River Place Manor
Hilary K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Oasis in the desert.

Excellent location and service.

River Place Manor se terugvoer

Thank you for the feedback Hilary! I am glad to hear you enjoyed your stay and hope you visit us again soon

Regards,
Elmarie

River Place Manor
Eugene P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene P

Baie goed.

Ek het aanlyn bespreek - met ons aankoms het hulle geen inligting van ons bespreking of vootuit betaling gehad nie - blykbaar sagteware probleem. Musiek in eetkamer het herhaaldelik oorgespeel (baie irriterend). Hierdie was enigste probleme en die res was puik - 5 ster.

River Place Manor se terugvoer

Ek is jammer dat jou ontvangs by ons nie so glad verloop het nie Eugene! Ek kan darem bevestig dat ons ons musiek opgegradeer het en ek hoop julle kom kuier weer dat ons kan opmaak!

Groete,
Elmarie

River Place Manor
Mrs D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs D

Gerieflik.

Ons het lekker gebly - die kamer is gerieflik en die personeel is vriendelik. Daar is 'n pragtige swembad met 'n dek langs die rivier. Die enigste teleurstelling was die ontbyt. Die vrugte was nie heeltemal so vars nie en die warm ontbyt het afgeskeep voorgekom. Vir 'n 4-ster verwag mens meer.

Johannes J L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L

Pragtige oornag!

Pragtige plek. Sal beslis weer daar bly.

Sandra S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Wonderlike diens en hoë standaard van verblyf, asook flink diens en heerlike kos.

Die kamers is netjies en mooi skoon. Beveel hierdie blyplek maklik aan.

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie Paul. Dit is wonderlik om te weet ons gaste geniet dit wat ons kan bied.
Baie dankie vir die aanbevelings en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Este Nel

River Place Manor
Mike D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Fantastiese plek om tuis te gaan.

Netjies en skoon. Pragtige uitsig oor die rivier. Ons het sommer tuis gevoel.

River Place Manor se terugvoer

Beste Ernie V

Baie dankie vir die komplimente en ons is baie bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Sien uit om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Este Nel

River Place Manor
Marianna H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna H

Die verblyf was besonder aangenaam.

Die diens was baie goed. Die kos was uitstekend en die ligging van die beste in Upington.

River Place Manor se terugvoer

Beste Marianna,

Baie dankie vir al die komplimente. Dit was heerlik om jou hier te ontvang en waardeer die terugvoer.
Sien uit om jou weer te verwelkom, hopenlik binnekort.

Vriendelike groete,
Este Nel

River Place Manor
Monique D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

5-ster verblyf

Die gastehuis is baie stylvol en elegant. Die kamers het 'n pragtige uitsig van die rivier. Ek en my man en ons twee klein kinders het baie tuis gevoel en ons kamer het 'n lekker groot bad sowel as 'n stort gehad. Die gastehuis het sekuriteit gedurende die aand, dit het ons baie gerus laat voel. Die ontbyt was regtig heerlik, 'n groot verskeidenheid om van te kies. Ons sal verseker weer hier oorbly.

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie Monique, vir al die komplimente. Ons sien uit om julle weer te verwelkom, hopelik binnekort.
Vriendelike groete
Este

River Place Manor
Charl L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L

Ons gaan weer daar bly.

Netjies, stil, goed geleë, ruim akkommodasie, lekker beddens, goeie ontbyt.

River Place Manor se terugvoer

Goeie dag Charl,

Baie dankie vir die komplimente, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Este Nel

River Place Manor
Carolus Paulus K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolus Paulus K

Luuks!

Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Fantastiese uitsig oor rivier.

Daleen L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen L

Mooi uitsig op rivier.

Vriendelike behulpsame personeel. Baie goeie ligging, netjiese kamer.

Marina F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F

Rustig en asemrowend.

Ek was aangenaam verras met die vriendelikheid van die personeel en die bedagsaamheid. Hulle het uit hul pad gegaan om te help waar nodig en ons het die verblyf (en uitsig) baie geniet.

River Place Manor se terugvoer

Goeie dag Marina,

Baie dankie vir jou komplimente. Ons is baie bly julle het jul verblyf by ons geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Este Nel

River Place Manor
Mariechen P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen P

Dit was heerlik!

Die verblyf bied 'n smaakvol toegeruste omgewing in 'n asemrowende natuurlike 'setting'. Uitstekende diens, voldoende privaatheid en baie vriendelike werknemers.

River Place Manor se terugvoer

Mariechen, Thank you for your kind words and compliments! It is heart warming to read about our guest experience and that they enjoyed what we have to offer.
Looking forward to welcoming you again, in the future.
Kind regards
Este

River Place Manor
Joey O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey O

Oase reg op die oewer van Oranjerivier.

Baie vriendelike diens. Kamer en badkamer baie skoon en netjies. Gemaklike bed met luukse linne. Pragtige uitsig. Ons het heerlik koel geslaap gedurende 'n erge hittegolf in die Karoo.

River Place Manor se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe bydrae to ons "reviews" . Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer
Groete
Ronel

River Place Manor
Andre V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Sal weer soontoe gaan.

Baie skoon en netjies. Parkeerplek is net min sou jy met groot sleepwa daar wou oorslaap.

Mariette L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Uitstekende diens - sal graag weer gebruik en beveel graag aan.

Opgradering na luukse kamers waardeer - aandete op aanvraag bedien was uitstekende gehalte en waarde.

Doreen M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M

Fantasties.

Die diens was uitmuntend. Gevoel soos die belangrikste gas. Kamer ook baie oulik met alles wat mens nodig het.

Gerhard R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Fantasties, sal dit oral aanbeveel.

Ongelooflik lekker, sal my kinders ook hier laat bly. Veilig en goeie omgewing.

Willem Wc J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Wc J

Puik waarde vir geld.

Ons het slegs een nag oorgebly en al ons verwagtinge is oortref. Die kamers is weelderig met 'n pragtige uitsig op die Oranjerivier. Ontbyt was heerlik. Baie dankie.

Charl L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L

Oornag op pad na Kgalagadi.

'n Lekker ervaring. Goeie akkommodasie en puik ligging.

Ettiene H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene H

Beste verblyf in Upington.

Geleë op die rivier op elke kamer kyk uit oor die rivier. Wonderlike diens. Verseker die beste plek om te bly in Upington.

Jo-anne H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne H

A little oasis

We used River Place Manor as a place to wash off the dust from the Kalahari and Augrabies. It was literally like an oasis in the desert. Este was very friendly and efficient as were the other staff members. The room was spectacular and the garden was beautiful.

Elma R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma R

Pragtige plek met uitstekende ligging.

Skoon, netjies en alles wat jou hart begeer.

Gary W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Modern, skoon, vriendelike staf en pragtuin.

Dit was 'n aangename oornagplek.

Annabe J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J

Dit was heerlik rustig en stil by die gastehuis.

Heerlik rustig en stil. Lekker ontbyt, alles was vars en gesond. Vriendelike diens.

Dieter T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter T

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jan H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Fantasties! Sal verseker weer!

Dit was luuks, ontspannend en regtig die moeite werd. Sal dit vir enige iemand wat in styl bietjie wil wegbreek, aanbeveel!

Frank W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W

Baie lekker!

Baie netjies en goeie ontbyt, maar bietjie duur vir die omgewing,

Vion W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vion W

Lekker en pragtig.

Baie mooi, lekker, rustig en netjies.

Jan E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan E

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Gary & Louise & Family H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary & Louise & Family H

What a lovely place to overnight - and our little Jack Russel was made welcome too.

We were travelling through from the West Coast and this was the perfect place for an overnight stop. Very friendly reception too. It is right on the Orange River and the garden and pool were a welcome respite from the long hot road. The room and bathroom: spacious, clean and cool with tea and coffee, fridge and microwave. We loved this place.

Carine W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine W

Uitstekend, baie netjies, pragtig en 100% veilig.

Ons waardeer veral die smaaklike ete wat Elmarie Vrydagaand vir ons en gaste voorgesit het.

Hein W - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein W

Baie mooi plek

Dankie vir gasvryheid en lekker blyplek!

Marleen H - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen H

Dit was heerlik en ontspannend en mens het so tuis gevoel.

Die gastehuis is puik. Hul diens was wonderlik en hul vriendelikheid het ons so tuis laat voel. Dit was voorwaar 'n heerlike ondervinding en ons sal graag daarheen terugkeer vir nog 'n besoek. Die plek was ook baie mooi netjies en skoon.

Barend E - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E

A beautiful, clean, chalet!

Although we couldn't stay and have breakfast, we are sure it would have been superb!

Sylvia V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia V

Wens ons kon nog een nag oorbly!

Sien die sterre hieronder.

George D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George D

Baie aangenaam - die privaatheid het 'n huislike atmosfeer geskep.

River Place is baie stylvol en laat mens goed voel oor jouself. Die perfekte linne was 'n uitnodiging om lekker uit te rus na 'n lang reis. Aandete was heerlik en ons sal weer daar tuisgaan indien omstandighede dit ooit vereis.

Piet D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Baie netjies!

Ons het baie lekker gebly, die braaigeriewe werk lekker, en ons kan dit aanbeveel.

Piet D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Puik.

Sien die sterre hieronder!

Susan G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G

Lieflike omgewing, goeie diens.

Sien die sterre hieronder.

Karen H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H

We had an amazing stay. Thank you for your hospitality.

Great views of the Orange River with all the conveniences.

Amanda V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V

Uitstekende ligging en puik verblyf!

Baie goed!

Christo H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H

Het baie lekker en gerieflik daar gebly.

Kamers is goed toegrus en baie netjies. Die peroneel was baie vriendelik.

Leon R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon R

Good except that

DSTV did not work during our stay and could not be fixed.

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenboklaan 36a, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1ffa41c271dc7af3f65f6d8918aa1e5fc6409989d37dc43fe2dfbb73d79c552f773d02249f791ffa984ef11747246ed220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 36a Steenbok Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -28.452204386409 21.260529670599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang