Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Rock Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gregan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Little family getaway, very quiet and intimate. Our stay was absolutely amazing, very close travelling distance from everything - superb staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie rustig as nie met ander wil meng. Baie rustig en silwerskoon. Sal dit nie aanbeveel vir mense met kinders, daar is niks vir kinders om te doen. 'n Paar klimrame sal 'n groot verskil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
River Rock Lodge
Beste Willie, Baie dankie vir u resensie! Ons is baie bly dat u die wegbreek by ons vreeslik baie geniet het! Ons is 'n romantiese wegbreek (spesiaal vir paartjies) en nie 'n oord nie, daarom het ons nie vermaak vir kindertjies nie. Ouers is wel altyd welkom om 'n kind onder 12 jr saam te bring, want ons het ook sekere huisies toegerus met 'n ekstra bedjie. Ons waardeer u terugvoer opreg! Beste groet, River Rock span

Wilma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Huis was netjies, alles wat jy nodig het, was daar. Gemaklik en alles skoon. Dit is rustig en stil, 'n lekker plek om te gaan rus en die natuur te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing, excellent. Our stay was amazing, quiet place and staff extremely friendly and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was lekker privaat en stilte was wonderlik. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Secluded, safe, beautiful and clean. We had a wonderful time and absolutely loved the cabin. The staff was supportive, warm towards guests and helpful when needed. The cabin was private, quiet and we felt safe at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal weer kom. Baie lekker skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker, alles was daar wat nodig is vir 'n lekker rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker. Rustige en lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very pleasant place. I will definitely recommend River Rock Lodge to a friend. We had a very pleasant stay. It is a very quiet place. The staff goes out of their way to assist where necessary (even in the rain). I love the personal touch; it really is a little gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27e3e3f0de93e9d9ec4e09f92365224777e725b6c7fac1f6ffe50eda8ae25edba915bf49a432fa6b13005bf29826348bc20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.915531312282 27.432518005371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang