Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Rock Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 97 resensies vir River Rock Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wilma O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Fantasties.

Huis was netjies, alles wat jy nodig het, was daar. Gemaklik en alles skoon. Dit is rustig en stil, 'n lekker plek om te gaan rus en die natuur te waardeer.

Magdalena C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena C

Amazing, excellent.

Our stay was amazing, quiet place and staff extremely friendly and caring.

Belinda M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Was lekker privaat en stilte was wonderlik.

Ja, baie lekker gebly.

Brandon V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V

Secluded, safe, beautiful and clean.

We had a wonderful time and absolutely loved the cabin. The staff was supportive, warm towards guests and helpful when needed. The cabin was private, quiet and we felt safe at all times.

Esta M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta M

Sal weer kom.

Baie lekker skoon en netjies!

Lize V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Baie lekker.

Baie lekker, alles was daar wat nodig is vir 'n lekker rustige verblyf.

Jenny N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

Lekker.

Rustige en lekker atmosfeer.

Monica H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Very pleasant place.

I will definitely recommend River Rock Lodge to a friend. We had a very pleasant stay. It is a very quiet place. The staff goes out of their way to assist where necessary (even in the rain). I love the personal touch; it really is a little gem.

Willemien N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien N

Heerlike ontsnap uit die stad.

Baie lekker gebly, kyk net na julle badkamerdeur.

Twynette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twynette S

Heerlik. Rustig.

Het heerlik gebly. Pragtig en rustig.

Charmaine D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D

Very pleasant stay. Will definitely return.

Very pleasant. Will definitely return.

San-mari V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari V

Net wat ons wou gehad het.

Pragtige plekkie sal definitief weer daar gaan bly.

Marno W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno W

Baie mooi.

Bitter lekker gebly.

Christelle L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L

Very pleasant and peaceful.

The lodge is in a peaceful setting in nature, but close to all amenities. Although it was winter, the cabin was toasty hot. The staff are friendly and any problems are addressed immediately. Regular communication was sent before and upon arrival, which was very helpful.

Sandra V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang. Kamers skoon en netjies.

Heerlik gebly. Dit is ons 2de besoek en definitief nie die laaste.

Martin G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martin G

Reg teen aaklige stink rivier gebly. Hut ou struktuur. Gekraakte teëls. Krane lo.

Teleurgesteld in verblyf.

Lorraine G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine G

Peaceful comfortable breakaway.

Stayed for three nights at River Rock Lodge and my stay was everything I wanted it to be. A patio, a comfortable and nicely decorated chalet, so comfortable and the peacefulness was superb. Denise is wonderful, she checked in with me but was not intrusive. A truly beautiful spot for my midweek break.

Christine M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Ons het dit baie geniet op die oewer van die rivier.

Middel van die winter en yskoud, maar pragtig geleë langs die rivier. Die houthuisie was warm en snoesig met al die geriewe wat ons nodig gehad het. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit is jammer ons het net een aand oorgeslaap, sou dit geniet om 'n paar dae daar te kuier.

Hennie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie lekker stil en rustige naweekwegbreek, het dit baie geniet.

Plek was baie netjies en baie vriendelike diens, kan dit aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek uit die gejaag van elke dag.

Dolf H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf H

Fantasties.

Die huisie is skoon en netjies en pragtige dekor. Rustig en 'n baie skoon omgewing om in te kan rondstap.

Rudolph V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Baie rustig, netjies en veilig.

Dit voel of jy in die bosveld is met al die voëllewe in bome en by die rivier.

Bianca B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Rustig, romanties.

Kliëntediens is fantasties, die plek is baie rustig, eenhede is netjies en skep 'n romatiese atmosfeer. Baie dankie vir jul gasvryheid!

John S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Baie geniet en rustig.

Baie dankie vir die lieflike naweek, ons het dit baie geniet en die diens is baie goed.

Deon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Baie mooi area en pragtige verblyf. Sal definitief weer gaan.

Lekker rustig en baie mooi. Sal enige tyd weer gaan. Alles was skoon en tot met load shedding het hulle solar vir ons krag verskaf.

Izelcke B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelcke B

Awesome and relaxing.

It's a nice couple's getaway. Very friendly. Really gives that bush atmosphere and the bird life is amazing.

Cornel W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel W

Ongelooflik.

Bitter baie mooi en rustig. Ons het so baie ons naweek weg geniet.

Rachel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Dit was 'n baie aangename kuier vol opwinding.

Alhoewel dit baie gereën het en die water erg in die rivier opgestoot het tot teenaan die swembad en lapa, het ons baie lekker gekuier. Ons is die heeltyd op hoogte gehou van die gebeure rondom die rivier wat so styg. Ons veiligheid is die heeltyd prioriteit gewees by die bestuur. Dit is 'n baie mooi, skoon plek met alles wat nodig is. Sal beslis die plek aanbeveel vir toekomstige gaste.

Riaan R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Baie lekker, vriendelike mense.

Pragtige plekkie. Ons hondekinders kon saamgaan. Sal weer gaan.

Gawie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B

Ek en my vrou het heerlik gekuier. Baie rustig en stil.

Die personeel het ons baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Die chalets was presies soos op foto's weergegee en baie netjies. Ons sal beslis weer River Rock besoek.

Belinda H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda H

Baie vrendelike en gasvrye mense, uit hulle pad gegaan om te help.

Sien sterre.

Charmain P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain P

Fantastiese, romantiese wegkruipplekkie.

Ons was vriendelik verwelkom en alle korrespondensie was vinnig beantwoord. Megan en haar span is puik! Rustige wegbreek in die bos, lieflike voëlgeluide! Die rivier het ongelukkig nie gevloei nie, so 'n klank as die wind verkeerd waai. Alles wat jy nodig het in 'n houthuis en die lugversorging is 'n wenner! Dankie vir die kaasbord en crackers bederfie in die yskas! Swembad was ook 'n bonus! Baie dankie vir 'n heerlike naweek weg!

Ivan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ivan K

Lekker rusnaweek met puik kliëntediens.

Ek en my vrou het bietjie by River Rock Lodge gaan kuier. Wat 'n ongelooflike ervaring. Van die bespreking tot ons terug by ons huis was. Vriendelike staf, skoon, netjiese huisies. Dankie vir almal daar betrokke, julle sal ons vinnig weer sien en ek gaan definitief ander mense in kennis stel van julle wonderlike plek.

Ettiene R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ettiene R

Teleurstellend.

Nee, glad nie wat ek verwag het.

Andrea R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea R

Perfekte Honeymoon.

Was 'n trougeskenk aan my broer en sy vrou. Hulle wou nie huis toe kom nie. Het hulself gate uit geniet. Baie dankie River Rock Lodge julle verdien hoogste van die hoogste 5 sterre se excellence.

Elmarie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Ontspanned en puik.

Die mees ontspannde wegbreek wat ons nog gehad het. Ons sal beslis die lieflike plekkie aanbeveel.

Harry & Amanda G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry & Amanda G

Uitstekend.

Kan beslis aanbeveel!

Tharina J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J

Baie lekker oorgebly.

Alles baie netjies en reg vir ons besoek.

Danie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Rustig en stil.

Lekker plekkie om te ontspan.

Estelle S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Comfort and convenience right on the river.

We had the loveliest overnight stay here and wished we could have stayed for longer. This friendly family run little resort is excellent value for money, and they went out of their way to ensure that we were comfortable and happy. We have already recommended it to friends and family.

Margita V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margita V

Was heerlik.

Het baie lekker gekuier, net bietjie koud gekry.

Ntombi S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi S

Peaceful and very quite.

Ladies at reception was very friendly and welcoming. We did enjoy our stay at River Rock Lodge.

Leanie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie P

Rustig by River Rock.

Die eenheid was baie mooi netjies en het alles gehad wat nodig is vir 'n rustige en gemaklike wegbreek. Die span is vriendelik en doen baie moeite vir gaste. Sal graag weer River Rock Lodge besoek.

Rizane L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rizane L

Was baie lekker en rustig. Kon lekker ontspan in die stilte.

Baie dankie vir die goeie diens. Ons het heerlik ontspan in die stilte bietjie weg van die stad.

Irna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irna V

Rustig.

Dit is 'n amazing plek en so rustig. Baie goeie diens.

Marc M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc M

Peaceful, quiet break.

We had a great rest, tranquil place and the was extra special to have my dogs enjoy the break with us.

Di R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di R

Excellent service and very clean.

Secluded unit, designed with great attention to detail.

Anton M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Lovely riverfront spot.

Great location. Choose one of the cabins right on the river. Very scenic. Lovely to sit on the deck and watch the water go by.

Hannelie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Rus en vrede.

Ons was in die week daar en eenkant. Wou nie gepla wees nie, niemand het ons gepla nie. Die staal olyfboomversiering bokant bed moet vasgeboor word aan onderkant, pla as mens regop in bed sit.

Sandra V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Dit is so mooi en al die staff so vriendelik.

Sal definitief weer terug wees.

Alison T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison T

Amazing reception.

River Rock Lodge - braai a bit far from the room.

Rensia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia B

Lekker ontspan. Baie stil en rustig.

Ontvangs baie doeltreffend en vriendelik. Oor die algemeen, baie goeie diens. Omgewing en tuine goed versorg, kon rustig die natuur se geluide inneem.

Stefan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Idilliese privaat chalets op die oewer van die Vaalrivier.

Baie vriendelike ontvangs. Kamers was ruim en goed toegerus. Pragtige lapa en swembad wat uitkyk op die Vaalrivier. Ons sal definitief terugkom.

Annamarie K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie K

Rustige ontspannende naweek.

Uitstekende gasvrou. Sy en Meghan het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en seker te maak dat alles 100% is. Voëlkykersparadys.

Melissa S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Absolutely stunning!

River Rock was just the place to getaway and relax. It is absolutely beautiful and well decorated. It was home away from home. We will definitely be back!

Estelle R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

So relaxing.

Beautifully furnished! Lovely surroundings, peaceful and tranquil. The owner was so friendly and helpful. Will be back.

Fanus W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus W

Fantastiese atmosfeer met vriendelike, hulpvaardige gasvryheid.

Die eenheid was elke dag skoongemaak.

Gerhard V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Dankie Denise vir 'n awesome naweek.

Wat 'n heerlike ervaring en vriendelike diens.

Conrad D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad D

Gasvry, rustig en fantasties!

Ons het so lekker gekuier! Baie baie dankie. Ons kamer was skoon, toegerus met alles wat nodig is, goeie matrass en 'n goeie stort. Ons sal definitief weer hier bly en aanbeveel.

Nora T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora T

Great getaway close to Johannesburg.

Lovely little venue with great personal service.

Michiel D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D

Uitstekend.

Uitstekende ligging, diens en gasvryheid.

Gavin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S

Weekend breakaway in Parys.

Had a wonderful weekend staying at the River Rock Guest House.

Susan C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

We enjoyed our stay. The chalet and gardens are beautiful.

Meghan gave us a warm welcome when we arrived. Enjoyed sitting by the river and watching the birds, also swimming. A wonderful place to get away to relax away from busy city life. Will definitely go again.

Tinka H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinka H

Heerlik rustig met uitstekende kliëntediens.

Uitstekende blyplek vir rustig ontspan. Parys is gerieflik naby.

Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Rustig, op die walle van die Vaalrivier.

Baie netjiese plek, goed toegerus.

Divan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Divan V

Lekker skoon en netjies en baie vriendelike diens.

Ons het met ons eerste nag daar ondervind dat die bed nie meer reg was nie, en ook dat die swembad vuil was. Die personeel het 'n nuwe bed gekoop om ou een te vervang en swembad is ook skoon gemaak dieselfde dag. Baie vriendelik en hulpvaardige personeel.

Andrew F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F

Uitsonderlike persoonlike diens deur gasvrou.

Ons gasvrou het meer gedoen as wat nodig was om ons tuis te laat voel.

Elaine S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine S

Rustig stil en veilig.

Ons het in die 3 huisies langs die ontvangs gebly. Pragtige plekkies en baie skoon. Het heerlik gekuier. Die vlieë is egter bietjie erg.

Julie T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julie T

Quite basic offering.

While the accommodation was adequate it lacked any personal touches that would make us want to return. A bottle of drinking water would be a nice gesture, as water in Parys is sketchy. You can see the owners went to expense kitting they place out but it was a bit of an awkward spot. It would be more practical to replace the extra sofa with a small table and chairs, or even a coffee table would be helpful. The bathroom has no space for anything, sink is small so a shelf would help considerably. Over all place felt a bit dusty and not used for a while, understandable after a year like last year! Staff were friendly.

Sonja S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Ongelooflik mooi en rustig

'n Plek om af te pak en te vergeet van al die bekommernisse. Beste rus wat mens voor kan vra.

Cathy L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L

Baie aangename plekkie.

Oulike plek, vriendelike diens. Rustige plekkie.

Lourensa B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensa B

Het verlief geraak op die pragtige plekkie.

Bedoel vir natuurliefhebbers en mense wat rustigheid soek. Die hout bungalows met alles hout daarbinne dra by tot die besonderse atmosfeer.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Lourensa,
Baie dankie vir u terugvoer! Ons is baie bly dat u die wegbreek by ons geniet het.
Ons hoop dat ons u sommer vinnig weer by ons sal verwelkom!
Beste Groete,
River Rock Span

River Rock Lodge
Natalie Q - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie Q

Such a great place for a tranquil weekend break.

Such a great place for a tranquil weekend break, in this beautiful country side venue that felt like home. The hostesses Denise and Meghan were very welcoming, the accommodation was clean and comfortable. We will definitely be back.

River Rock Lodge se terugvoer

Dear Natalie,
Thank you for your valuable review! We are delighted that you have had a memorable experience with us.
We look forward to welcoming you back soon!
Warm Regards,
River Rock Team

River Rock Lodge
Fanie E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E

Baie mooi, rustige plek. Perfek vir 'n naweek of langnaweek wegbreek. Baie vriendelike en behulpsame mense.

Het baie lekker gebly en gekuier. Baie mooi en netjiese plek. Kon lekker visvang asook swem en net ontspan en die natuur geniet. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Fanie,

Baie dankie vir u resensie. Puik kliente diens is vir ons 'n groot prioriteit, ons is dus baie bly dat u 'n lekker wegbreek by ons geniet het.
Ons hoop om julle gou weer te kan verwelkom.

Beste Groete,
River Rock Span

River Rock Lodge
Abraham Johannes L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Johannes L

Baie ontspannend.

Omgewing is baie rustig, met visarende wat jou net laat ontspan.

Amanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Rustig, beeldskoon met uitstekende diens.

Dit was een van die lekkerste naweke ooit. Die rustigheid was wonderlik. Die plek is pragtig en mens kan sien die eienaars het 'n passie vir die plek. Lanklaas sulke vriendelike mense en uitstekende diens raakgeloop. Hul doen die klein goedjies wat tel. Ons het heerlik gekuier en so tuis gevoel. As jy wil oornag of vir 'n naweek wil wegbreek, is die jou plek.

Nicki G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki G

Ons verblyf bulle was rêrig uitstekend gewees.

Ons sal enige tyd weer gaan kuier daar, die mense daar is vriendelik, goeie diens en plek is skoon. Baie dankie aan River Rock.

Charl P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P

Uitstekend.

Sien sterre.

Gabriella P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella P

Neat, beautiful setting, cosy.

Definitely value for money!

Francois F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Baie rustige plek as jy wil ontspan in stilte. Vriendelike eienaars.

Baie vriendelike ontvangs gehad. As jy rustigheid soek is dit die plek vir jou. Cottages is baie privaat en het al die geriewe vir ’n rustige wegbreek.

Monique B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monique B

Bush Cottage was 'n teleurstelling.

Ons het as 'n groep gegaan (en het elke on eie plekkie bespreek, altesaam 3 eenhede), omrede ons klein kinders het, het ons gedink die eenhede is almal bymekaar, wat uitkyk op die rivier (dit sou dit makliker gemaak het met slaaptyd vr die kinders). Die Bush Cottage is by die ingang geleë, wel loopafstand van die rivier (maar jy het geen uitsig oor die rivier nie), alhoewel mens die idee gekry het dat jy wel op die rivier afkyk (as jy kyk na die foto's wat hulle geplaas het by die Bush Cottage). Die Bush Cottage skeep baie af teenoor die eenhede wat wel oor die rivier uitkyk (wat wel pragtig lyk), en hy kort baie opknapwerk (verf dop af, stortkop was stukkend en wel reggemaak toe ons die eienaar bewus gemaak het daarvan, satelliet-TV het so nou en dan gewerk (let wel, satelliet is nie DStv nie), net 2 plate op die stoof het gewerk, net genoegsame skottelgoedseep is voorsien vir 1 dag. Die eienaar was wel baie vriendelik en enige tyd reg om te help, sou ons weer terugkom sal ons een van die rivierfront-eenhede vat (soos ons verstaan het, kon hul ongelukkig net 2 persone akkommodeer).

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Monique,
Baie dankie vir u terugvoer oor die Bush Cottage.
Jammer dat u onder die indruk was dat al ons chalets langs mekaar geplaas is. Ons plekkies is spesifieke gespasieer vir elke gas se privaatheid.
Ons is jammer dat u teleurgestel gevoel het met die gesins eenheid, soveel so dat ons dadelik begin het met die opknap!
U opinie is vir ons baie belangrik vir ons groei en ons is dus dankbaar dat u met ons u konstruktiewe kritiek deel.
Hou gerus ons FB blad dop vir die Bush Cottage se nuwe gesig!
Beste Groete,
River Rock Span

River Rock Lodge
Niki J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki J

Dit was 'n absolute plesier.

Van ons aankoms af het ons welkom gevoel. Die plek is pragtig. Die eienaars is vriendelik. Ons is Saterdag met lekker warm muffins bederf! Ek kan met 'n lekker hart hierdie plek aanbeveel.

Lelane V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelane V

Sal definitief weer gaan.

Ons sal beslis weer vir 'n naweek daar oornag. Skoon, netjies en rustig.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Lelane,

Baie dankie vir u resensie! Ons is baie bly dat julle die wegbreek by ons geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Lodge
Alan M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Definitely a 5 star stay.

The Olive Tree wooden cabin was extremely comfortable and in the lovely surrounding of the river, trees, ducks, horses and even the sound of fish eagles. Far enough and yet close enough to the town centre. Above all was the very warm welcome and assistance received from our hosts. Will definitely stay there again on my next visit to Parys.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beslis 5 ster-verblyf.

The Olive Tree houthut was baie gerieflik en in die pragtige omgewing van die rivier, bome, eende, perde en selfs die klank van visarende. Ver genoeg maar tog naby genoeg aan die middestad. Bowenal was die eienaars baie hulpvaardig en verwelkomend. Sal beslis daar weer bly op my volgende besoek aan Parys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dannica L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dannica L

Wow, dit is so mooi daar.

Baie mooi plek sal weer en weer gaan, mense is baie goed gewees en wonderlik behandel.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Dannica,
Dit was die grootste plesier om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het en ons hoop om julle sommer vinnig weer te kan verwelkom!
Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Lodge
Margo V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

Rustig en waarde vir geld.

Die plek is baie mooi en rustig. Waarlik waarde vir geld. Ons het in Bush Cottage gebly en dit was baie netjies. Die boma was heerlik vir kuier en rivier klein stappie weg. Ontvangs was vriendelik. Beveel definitief aan.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Margo, Dit was 'n wonderlike voorreg om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u die verblyf so geniet het en ons hoop dat julle sommer vinnig weer sal kom oorbly!
Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Lodge
Elmare T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare T

Dit was wonderlik. Ons het die naweek baie geniet. Sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Ons is so gasvry ontvang. Vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek het. Dit is 'n wonderlike wegbreek vir die naweek om sommer net te rus en jou batterye te laai. Ons plekkie was perfek en Denise en Meghan is gasvroue duisend.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Elmare,

Dit was 'n wonderlike voorreg om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u die verblyf so geniet het en ons hoop dat julle sommer vinnig weer batterye sal kom laai!

Beste groete,
Denise en Meghan

River Rock Lodge
Aubrey V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey V

Dit was awesome lekker, veral die kolwyntjies vir my verjaardag.

Dit was baie lekker en ongelooflik rustig langs die rivier.

River Rock Lodge se terugvoer

Liewe Mnr. Aubrey,

Baie dankie vir u resensie. Ons is bly dat u die kolwyntjies so geniet het. Julle was gaste duisend en ons hoop dat ons julle sommer spoedig weer kan terug verwelkom.

Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Lodge
Yvette P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette P

Baie ontspannend.

Plekkie mooi skoon. Badkamers kan doen met bietjie opgradering. Bed slaap bietjie ongemaklik. Te min messe en borde, maar verder geen klagtes. Die gasvrou was besonders vriendelik en ons was bederf met heerlike muffins! Sal definitief aanbeveel!

River Rock Lodge se terugvoer

Liewe Yvette,

Baie dankie vir u resensie! Ons waardeer elke opinie opreg, aangesien dit ons help om te verbeter. Ons sal beslis aksie neem op die kombuisware. Ons is ook opgewonde om te noem dat ons reeds besig is met die beplanning vir 'n spog nuwe badkamer, vir hierdie eenheid en sal foto's op laai sodra die opgradering klaar is.

Ons hoop dat ons julle sommer spoedig weer sal verwelkom!

Beste Groete,
RRHG Span

River Rock Lodge
Bernice D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice D

Gasvryheid 10 uit 10! Alles wat jy moontlik kan benodig vir n naweek wegbreek.

Ons is by die hek ontvang deur die eienaar, Denise. Hartlike, gesellige mense - sommer dadelik tuis gevoel. Ons het 5 eenhede bespreek onder ons familie van oumas en oupas deur tot ons jong gesin van 5 met kinders tussen 2 en 7 jarige ouderdom. Alles was skoon en netjies en die eenhede is volledig toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig vir 'n naweek wegbreek. Ons kon lekker visvang en uitspan by die lapa, met 'n pragtige uitsig oor die sytak van die Vaalrivier. Ons is tot Saterdagoggend bederf met heerlike varsgebakte muffins. Ons het werklik 'n heerlike tyd as familie saam hier beleef. Enigste negatiewe punt was 'n skerp, slegte reuk, naby die waterkant. Nie seker of dit die hiasinte was of 'n stortingsaanleg wat nabygeleë was nie.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste BF,

Baie dankie vir u mooi resensie. Dit was vir ons 'n groot eer om jul familie te kon verwelkom! Ons is hard besig om die hiasinte stroom af te stuur. Dankie dat u vir ons die reuk uitgewys het.

Beste seënwense en nogmaals dankie dat julle by ons oorgebly het.

Beste groete,
River Rock Guest House

River Rock Lodge
Sanet V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Net wat ek nodig gehad het.

Pragtige ligging met fokus op die natuurskoon. Wooneenheid baie goed ingerig, netjies en gerieflik. Baie vriendelike en hulpvaardige diens wat jou dadelik laat welkom voel.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Sanet,

Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u lekker gekuier het. Ons hoop om u sommer gou weer te kan verwelkom!

Beste Groete,
Meghan
River Rock Guest House

River Rock Lodge
Amorét P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amorét P

Gemaklike verblyf en baie goeie diens.

They really went the extra mile in terms of communication and directions, and it really impressed me. The accommodation was comfortable and good value for money. They did warn us in advance not to drink the water but to bring drinking water (which applies to Parys in general). The river was also affected which in turn meant we didn't really go down to the water.

River Rock Lodge se terugvoer

Dear Amoret,

Thank you so much for your review!

We are glad that you have experienced a comfortable stay with us. We do agree, our country can absolutely do with good rain flush down our river channels! But, we have faith and know our beloved country's ecosystem will be restored in good time.

It would be an honour to welcome you back in the future!

Warm Regards,
RRGH Team

River Rock Lodge
Philip P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Rustig en baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Denise was baie vriendelik en gasvry met ons aankoms. Die eenheid is baie skoon en netjies en ons sal beslis weer kom rus. Baie dankie, Denise!

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Phillip,

Baie dankie vir u resensie! Dit was 'n voorreg om julle te kon verwelkom!
Ons hoop dat julle sommer vinnig weer sal kom kuier.

Beste Groete,
Denise River Rock Guest House

River Rock Lodge
Anel K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K

Dit was 'n lekker salige en rustige wegbreek reg langs die Vaalrivier, weg van almal af en in 'n mooi en skoon eenheid.

Pragtige eenheid reg langs die Vaalrivier en die bonus was dat die hele verblyfarea ons s'n was. Was lekker eksklusief, net wat ons stadjappies nodig gehad het om te rus en natuur in te neem. Dankie Denise vir jou gasvryheid. Ons sal definitief die plekkie weer besoek, sommer gou!

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Anel,

Baie dankie vir u mooi resensie. Ons waardeer elke terugvoer opreg, omdat elke gas 'n spesiale plekkie by ons hou.

Dit was 'n voorreg om julle te kan verwelkom en ons hoop dat ons julle sommer vinnig weer sien.

Beste Groete,
Denise
River Rock Guest House

River Rock Lodge
Lida O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida O

'n Plekkie on regtig te ontspan.

Die huisie was reg op die Vaalrivier, met pragtige uitsig en die klank van lopende water en 'n magdom voëls insluitend 'n Visarend of twee! Die braai-areas is groot en gesellig waar 'n mens tot laat kan kuier en gesels. Binne is die huis goed toegerus en mooi stylvol.

River Rock Lodge se terugvoer

Beste Lida,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon verwelkom. Ons is baie bly dat julle die verblyf so geniet het. Ons hoop dat ons julle weer in die nabye toekoms sal verwelkom.

Beste Groete,
Denise
River Rock Gastehuis

River Rock Lodge
Malinda N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

Baie netjies en rustig.

Pragtige plek, mooi dekor, baie rustig.

River Rock Lodge se terugvoer

Liewe Malinda,
Baie dankie vir u mooi resensie! Ons waardeer elke terugvoer en hoop dat ons u weer in die nabye toekoms sal verwelkom.
Beste Groete,
Denise
River Rock Guest House

River Rock Lodge
Marnus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marnus B

Gerieflik.

Mense is baie gasvry gewees!

Antoiné E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoiné E

Ongelooflike plek!

Ons was vriendelik ontvang. Die chalet was baie mooi, skoon en netjies. Die area is groen en so lekker rustig met die rivier wat verby vloei. Ons kan dit definitief aanbeveel.

River Rock Lodge se terugvoer

Best Antoiné,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het, maak gerus weer so.

Beste Groete,
Denise River Rock Guest House

River Rock Lodge
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27e3e3f0de93e9d9ec4e09f92365224777e725b6c7fac1f6ffe50eda8ae25edba915bf49a432fa6b13005bf29826348bc20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.915531312282 27.432518005371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang