Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daphne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties en salig. Gasheer het belang gestel in ons aankoms. Ons was effens vroeg en hy was gewillig om ons in te laat. Vriendelike verwelkoming. Huis het aan ons behoeftes voldoen. Veilig en met 'n geruste hart gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige review! Julle was wonderlike gaste en ons is bly julle het dit geniet. Julle het ons plek so netjies gelos. Baie dankie! Julle sal altyd welkom wees. Vriendelike groete Hein & Thelma

Rupert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtige, rustige omgewing en verblyf. Absoluut die moeite werd. Ons gasheer was baie behulpsaam. Verblyf was netjies en skoon. Baie ruim kamers. Binne braai was die hoogtepunt. Huis ook regoor die rivier. Baie goeie naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige review! Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Julle is wonderlike gaste en sal altyd welkom wees by ons. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete Hein & Thelma

Leandra M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastic. I booked River View for the weekend to celebrate my birthday. My family and I really enjoyed our stay. The host is such a darling. I would love to go back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige resensie! Julle was uitstekende gaste en sal altyd welkom wees. Hoop ons sien julle binnekort weer! Groete, Hein.

Dnie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstaande, regtig rustig en baie geniet. Baie skoon, netjies, waarde vir geld. Die eienaar is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die mooi resensie! Gaste soos julle is net 'n plesier. Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete, Hein en Thelma.

Hanalize K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gesellig, goed gelee, mooi. Dit was heerlik! Hulle het soveel moeite gedoen en die huis is lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige resensie, Hanalize! Julle was wonderlike gaste. Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Dit het gelyk asof hier nie eers gaste was nie. Ons hoop om julle gou weer te sien! Julle sal altyd welkom wees. Groete, Hein en Thelma.

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful and relaxing. Beautiful location, lovely big garden and the owner was very friendly and very accommodating. We had a lovely stay and highly recommend River View. The house is very comfortable and has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Thank you for the beautiful review! It was such a pleasure to have you as guests. You left our place so neat. Thank you! Hope to see you soon again. Kind Regards, Hein.

Odelia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Spacious and comfortable. River View met all our expectations. The house is beautiful. Late afternoons and early mornings on the verandah overlooking the river with friends were most memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Thank you for the beautiful review! Was such a pleasure to have guests like you. You left our place so neat!! Thank you! Hope to see you soon! Kind regards Hein

Barenda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ongelooflike plek. Dit was 'n ongelooflike plek om in te bly. Hein is baie vriendelik, behulpsaam en was só gasvry. Die plek is nog mooier en netjieser as op die foto's. Baie skoon en cosy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis altyd lekker om so positiewe terugvoering te kry en te weet die gaste het dit geniet. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete, Hein

Theo A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Ruim, netjies, veilig, bekostigbaar. Alles was perfek, dankie Hein. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang. Groete Hein

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Waarde vir geld, vriendelike gasheer, lieflike uitsig. Ek en my vrou het 'n week daar spandeer en het die rustigheid, lekker kuierstoep, en gerieflike binnenshuise area baie geniet. Hein is 'n vriendelike gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die feit dat daar solarkrag en watervoorsiening is, maak dit baie gerieflik. Omheinde area met alarm het ons ook baie veilig laat voel. Die hele huis was presies soos op die foto's. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Dit is reeds ons tweede besoek aan River View en ons was weereens beïndruk. Die beddens is heerlik gerieflik. Alles is blink en skoon. Ons sal definitief weer by River View kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir baie mooi terugvoer! Dit was n groot plesier om julle te ontvang Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelos het Dit het nie eers gelyk of daar gaste was nie! Groete Hein

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grewarlaan 8, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941e2d504a2eb9e135da6d0826fc84fa97e3c98e9a7b4692bd24566e4805f27762ba945cc7dbb2971176d4bdb09f7f1d83f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 8 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.905056552851 27.438970952115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang