River View
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Arné D - Sep 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was uitstekende gaste en sal altyd welkom wees by ons.
Vriendelike groete,
Hein en Thelma
Daphne F - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties en salig.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review! Julle was wonderlike gaste en ons is bly julle het dit geniet. Julle het ons plek so netjies gelos. Baie dankie! Julle sal altyd welkom wees.
Vriendelike groete
Hein & Thelma
Rupert V - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing en verblyf. Absoluut die moeite werd.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review! Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Julle is wonderlike gaste en sal altyd welkom wees by ons. Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete
Hein & Thelma
Leandra M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie! Julle was uitstekende gaste en sal altyd welkom wees. Hoop ons sien julle binnekort weer! Groete, Hein.
Dnie S - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstaande, regtig rustig en baie geniet.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Gaste soos julle is net 'n plesier. Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete, Hein en Thelma.
Hanalize K - Mei 2024
Algehele gradering
Gesellig, goed gelee, mooi.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Hanalize! Julle was wonderlike gaste. Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Dit het gelyk asof hier nie eers gaste was nie. Ons hoop om julle gou weer te sien! Julle sal altyd welkom wees. Groete, Hein en Thelma.
Elize D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
River View se terugvoer
Thank you for the beautiful review! It was such a pleasure to have you as guests. You left our place so neat. Thank you! Hope to see you soon again. Kind Regards, Hein.
Odelia S - Okt 2023
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
River View se terugvoer
Thank you for the beautiful review! Was such a pleasure to have guests like you. You left our place so neat!! Thank you! Hope to see you soon! Kind regards Hein
Barenda A - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis altyd lekker om so positiewe terugvoering te kry en te weet die gaste het dit geniet. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete, Hein
Theo A - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim, netjies, veilig, bekostigbaar. Alles was perfek, dankie Hein.
River View se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.
Groete
Hein
Annemarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike gasheer, lieflike uitsig.
Lees meerRiver View se terugvoer
Baie dankie vir baie mooi terugvoer! Dit was n groot plesier om julle te ontvang Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelos het Dit het nie eers gelyk of daar gaste was nie! Groete Hein
Charmaine V - Okt 2022
Algehele gradering
Die geriewe was alles netjie en gemaklik en veilig.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Gaste soos julle is net 'n plesier Ons plek was so netjies gelos dit lyk nie eers of daar iemand gebly het nie. Dankie.
Cardele S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike gasheer, waarde vir geld.
Lees meerRiver View se terugvoer
Baie dankie! Dit was weereens n plesier om julle te ontvang. Bly julle geniet dit by ons! Groete Riverview
Pieter S - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en fantastiese plek. Dankie.
River View se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is baie bly dat julle die tyd geniet het. Dit was baie lekker om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.
Cardele S - Mei 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer.
Malinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike woning.
River View se terugvoer
Baie dankie Malinda! Dit was weereens 'n plesier om julle hier te hê! Julle los ons plek so netjies dit lyk nie eers of hier gaste was baie dankie.
Isabel R - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful.
River View se terugvoer
Goeiedag Isabel Baie dankie vir die pragtige review Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het Ons is baie bly julle het die tydjie geniet! Sien baie uit om julle weer te ontvang Groete Hein en Thelma
Francois N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustige, ontspannende naweek gehad. Lekker plekkie om net vinnig uit die stad te kom en te vergeet van die gewoel.
Lees meerRiver View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons probeer ons bes om dit so gerieflik en lekker as moontlik te maak vir ons gaste Baie dankie ook dat julle verstaan het van loadsheding— veral met n baba. Dankie ook dat julle ons plek so netjies gelos het Hoop om julle gou weer te sien! Baie groete Hein en Thelma
Marzahn R - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
River View se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was 'n baie groot plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.
Jan S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend en rustig langs die rivier.
River View se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.
Magda T - Jan 2022
Algehele gradering
Net 'n dag of twee weg van die huis, en ek voel weer mens.
River View se terugvoer
Baie dankie Magda. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien hier in Parys. Groete, Hein
Sanet B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huis met die beste uitsig.
Lees meerRiver View se terugvoer
Sanet, baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons ook lekker as ons gaste lekker kuier. Dit was absoluut 'n plesier om julle daar te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Groete Hein en Thelma.
Jaco B - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en vriendelike diens.
River View se terugvoer
Jaco, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle was tevrede. Dit was 'n plesier om julle daar te hê. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Ons sien uit om julle binnekort weer te sien. Groete, Hein.
Suné N - Des 2021
Algehele gradering
Voel soos huis!
River View se terugvoer
Baie dankie vir julle review! Dit was regtig n plesier om julle daar te hê. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Hein River View
Tania P - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, alles wat jy nodig het!
River View se terugvoer
Tania,
Baie dankie vir die mooi review Dit was regtig n plesier om julle hier te ontvang Bly julle het dit geniet! Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelos het! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Hein
Malinda S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, aangename en gerieflike verblyf.
River View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Malinda. Dit was baie aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.
Werner V - Nov 2021
Algehele gradering
Gemak op sy beste.
River View se terugvoer
Baie dankie, Werner! Waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Grewarlaan 8, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang