Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir River View Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erika F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Beautiful escape surrounded by abundant Klein Karoo splendour.

Beautiful cosy cottage with a spectacular view of the mountain and river. Unfortunately, we had foul weather the whole weekend, so I would love to visit again to explore the many mountain trails and to enjoy river kayaking and braai facilities. Lovely relaxing stoep and a huge variety of birds and lovely hosts.

Nina A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina A

Baie rustig en lekker.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die gasvrou was baie gaaf en hulpvaardig. Die uitsig is pragtig en ons sal definitief River View Cottages vir enige iemand aanbeveel wat rus vir die siel nodig het.

Khioma F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khioma F

Our kind of paradise!

A gem of spot tucked away deep into the mountains with seemingly your own private view! Fresh mountain water, a river runs through and a wonderful sense of place. Love the minimalist but stylish taste that follows through the houses and spacious patios - immersed in nature, nature and more nature!

Emay L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emay L

Rustig; stilte; raak bewus van hoe kosbaar tyd is.

Verseker 'n besoek werd. Jy kom tot 'n halt, leer om weer diep asem te haal en die natuur te hoor en te ervaar. Sit asb. net 'n laken op die bed vir die warme aande. Die leesstof was 'n verrassing, asook die besondere kunswerke teen die muur. Die kothuis is funksioneel ontwerp. Dankie vir jou warme ontvangs en goeie kommunikasie via selfoon.

Ruth G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth G

Indescribably wonderful.

A beautiful cottage in a unique location. You will experience serenity and connect with nature at River View Cottages.

Jorik P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorik P

Die plek vorseer mens om te ontsnap en ontspan!

River View Cottages was perfek vir ons! Bronwyn se klientediens is baie goed. Alles is mooi deurdink en sorg vir 'n baie aangename ervaring.

Ewald B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald B

Fantastiese.

Een van die beste oornagplekke wat ek besoek het.

Fransios L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransios L

'n Plek waarna jy altyd sal wil teruggaan.

Ons het heerlik gebly. Die ideale plek as jy jou siel wil skoonwas van die moderne euwels (wat wel soms nodig is). Dankie dat daar geen TV of WiFi is nie. Ons het heerlik ontspan en net gestaar na die mooiste berge. Die rivier maak dit prentjie mooi. Word aanbeveel as jy wil rus en die natuur wil geniet en die stilte deel wil gebruik om jou weer mens te maak. Die regte plek om te rus. Dankie aan die eienaars se gasvryheid.

Anerosa W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anerosa W

Beautiful hikes and vistas.

River view cottages is an absolute gem. The cottages are well-equipped and there's more than enough to do in the area. The bird life is also fantastic! We were sad to leave.

Monice P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monice P

Most serene place I have ever been in, wow wow wow.

The location is out of this world. The animal life and especially bird life is spectacular. Romantic and breathtaking views of the mountains. The Gamka river was the first river I felt safe to swim in and could spend hours staring at it. There were no visible spiders and none in the canoes which is a big deal for me who is very scared of spiders. My fiancé and I fell in love all over again. Bronwyn is amazing! I would definitely recommend this stay to anyone who wants to connect with nature again. Thanks, Bronwyn!

Milandre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milandre V

Ongelooflike natuurskoon en gemaklike knus warm verblyf.

Ongelooflike natuurskoon. Knus verblyf vir 5 dae voor die kaggel. Dit was koud buite! Huisie het alles wat ons nodig gehad het. Heerlike vars broodjie bederf. Bronwyn en haar familie is uiters vriendelik en behulpsaam. Sal dit sterk aanbeveel as jy wil wegkom uit stad se gewoel.

Joice K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joice K

Hier kan jy ontspan.

Pragtige ongewing met die Gamka-river wat in vloed was. Die vars skoon lug is wonderlik. Bronwyn en haar familie laat jou baie tuis voel!!!

Ewald B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald B

Fantastiese ligging, uitsig en atmosfeer.

Beste kuier in 'n lang tyd.

Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rustigheid!

Pragtig goed toegeruste kothuis met asemrowende uitsigte oor die Gamkarivier en Swartberge. Rustige na-aan-die-natuur ervaring. Heerlike staproetes teen die koppe en swem-en-kano-geriewe onder in die rivier. Pragtige voëllewe. Ons kom terug!

Nerene B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerene B

Blissful and relaxing stay in exquisite surrounds.

River View Cottages offers all you might need. The river and koppies, walks and wildlife, offer a most serene and relaxing environment. No cell reception or Wi-Fi was bliss. Our host was very hospitable and kind.

Elanie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie S

Perfek ingerigte 'cottage' in asemrowende natuur - Sielsverrykend.

Die perfekte wegbreek tussen berge, langs die rivier vir stilte om liggaam, siel en gees te herlaai. Die 'cottage' is skoon en netjies en baie smaakvol ingerig met goeie kwaliteit breekware, eetgerei en toerusting. Die persoonlike welkom nota op die deur som die detail op. Bronwyn is die ideale gasvrou en het van die bespreking af goed gekommunikeer en moeite gedoen met inligting en foto's van die eenheid waarin ons bespreek het. Sy het spesiaal kom kennis maak en seker gemaak alles is gerieflik. River View Cottages is alles en meer as wat die foto's en beskrywing weergee.

Marius H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Perfect hideaway place.

This is a little gem. Place is beautiful and cottages done in great taste.

Franciscus H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus H

Veilig en rustige ontspanning met die natuurlike geluide. Pragtige sterrehemel was uitstekend.

Nog nooit so rustige ontspanning gehad nie. Lekker gerus vir ons verdere vakansie. 10 uit 10 vir Bronwyn en Colin.

Joanine V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanine V

Relaxed weekend.

We enjoyed our stay at River View Cottages. No Wi-Fi or cellphone signal. Only for those who want to get away and spent quality time together.

Reinhardt V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt V

Wonderlike afsonderling met riviergenot.

Baie netjiese, goed toegeruste kothuise vir twee. Daar is 3 koshuise, elk met private stoep en braai. Wonderlike romantiese atmosfeer, met die hangmat, vuur en helder sterre. Die rivier is naby en daar is kanoes, bomabraai, jetty en gras om op te sit en piekniek hou. Lekker vir die warm dae! Calitzdorp is so 20 min se ry weg (insluitend 'n 7 km-grondpad). Gasvrou verkoop ys en hout ook indien benodig.

Willem B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Baie mooi plek en lekker gekuier.

Mooi uitsig en goed ingerig.

Karen S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Rustig.

Die uitsig was asemrowend, die huisies is pragtig binne en baie goed toegerus. Lekker staproetes om te doen. Ek sal enige tyd dit aanbeveel vir die beste wegbreek naweek!

Anna-marie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie G

Salig!

Baie dankie ons het 'n wonderlike tyd gehad by River View Cottages, sal dit sterk aanbeveel vir almal wat weg wil kom van hul kantoor. Niks selfoon opvangs, lekker vir stres-ontlading.

Amelia K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia K

Gerieflik, skoon, netjies.

Die ideale wegbreek van alles wat alledaags is. Omring deur berge, baljaar in die rivier met kanoes, daar is 3 staproetes, visvang is heerlik en ontspannend. Sterre skyn op hul helderste. Geen konneksie met die buite wêreld. Geen WiFi /Internet of enige sein. Dis uitsonderlik. Gaan met genoeg voorraad t.o.v kos en drinkgoed.

Elbie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie H

Hemel op aarde!

Alles was perfek. Bronwyn en Jock (Jack Russel) het ons baie vriendelik ontvang. Die spesiale sorg wat gemaak is vir heerlike piekniekplekke langs die rivier is wonderlik. Die stappaadjies en uitkykpunte is 'n belewenis. Dit is 'n plek wat 'n mens se siel voed. Die sterre in die nag en die stilte is kos vir die siel.

Antoinette L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Heerlike verblyf in kunstige en aardse akkommodasie met 'n pragtige uitsig op die rivier en berge.

Ons naweek by River View Cottages is hoogs aan te bevele vir medereisigers wat lief is vir kunstige en aardse verblyf in Suid-Afrika se pragtige natuur. Die pragtige huisies met talle geriewe, 'n binnenshuise kaggeltjie vir kouer aande, interessante boeke en 'n verandah vanwaar mens ure kan uittuur oor die kronkelende rivier en berge, het ons harte gesteel. Ons kon ook lekker braai tussen die aalwyne en spekbome. Baie dankie Colin, Bronwyn en kinders dat julle jul pragplek met soveel deel.

Fransco J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransco J

Dit was beslis die moeite werd, die stilte, natuurskoon en asemrowende uitsig.

Dit was beslis die moeite werd en sal dit aanbeveel vir enigeen wat wil wegbreek van die alledaagse gewoel!

Marnus V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V

Baie mooi en rustig.

Beste plek om tyd saam die liefde van jou lewe te geniet. Kan lekker swem op die warm dae in die rivier of bootjie gaan roei. Jy voel deel van die natuur.

Marelise V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V

We had a wonderful stay at these cottages. The attention to detail and the friendly reception was amazing!

I am really very sensitive to noise. For me the water pump at the river was a real disturbance. I could never sit down at the river with this noise and even at the cottage it was for me not pleasant. But I am sure for most people it would not be a problem.

River View Cottages se terugvoer

Hi Marelize,

We are so glad to hear that your enjoyed your stay here and we really appreciate your feedback with regards to our pump at the river. We bought the smallest and quietest one possible and try our hardest to work around guests and to only put it on when absolutely necessary. We are so sorry that it disturbed you.

Kind regards,
Bronwyn

River View Cottages
Mari H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H

Asemrowend mooi!

River View Cottages is omring deur berge en asemrowende uitsigte! Die plek is skoon, netjies en baie gerieflik! Definitief waarde vir geld en ek sal enige dag terug gaan!

Marie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Uitstekend.

Baie lekker wegkruipplekkie, heerlik stil en ontspanne. Baie lekker gewees, sal beslis aanbeveel en weer teruggaan.

Liame V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liame V

Bronwyn, Colin and the kids thank you for allowing us to share your piece of heaven and little Jock!

Bronwyn and Colin put so much thought into the cottages. Not only are they super comfortable, well equipped and beautifully designed, but we could not have asked for a more beautiful setting.

Janitha D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janitha D

Herlaai jou batterye by River View.

River View cottages kry 'n goue ster vir netheid. Alles wat jy nodig het om mee kos te maak en te braai. Ons het veral die kaggel in die kamer geniet. Dit is nogal 'n rowwe grondpad wat 'n mens aandurf, maar dit is als die moeite werd om te herlaai sonder selfoon ontvangs. Al wat ek kan aanbeveel is dat daar hout ingesluit word omdat 'n mens nie noodwendig hout kan saambring nie.

Stephan N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N

Baie mooi en perfek om weg te breek van die gejaag van die lewe.

River View Cottages is regtig die moeite werd, uitstekende verblyf en waarde vir geld. Stil en rustig met 'n baie mooi uitsig oor die rivier en berge, ons sal enige tyd weer teruggaan en hopelik weer so verwelkom voel deur "Jack" die Jack Russel wat die heel naweek saam met ons was en seker gemaak het geen kos word gemors nie.

Paul V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

'n Unieke, klein stukkie paradys. Wonderlike plek om batterye te herlaai!

River View is 'n stukkie paradys waar mens kan ontspan en weer rustig raak. Pragtige uitsig, stil omgewing, goeie plek om te vergeet van die stad en stil te raak. Calitzdorp is naby as mens iets nodig het. Sal graag wil teruggaan (en langer wil bly)!

Bennie D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie D

Pragtige natuurskoon en stilte.

Jy moet seker maak jy het alles wat nodig is voordat jy uit Calitzdorp ry. Dis 'n taamlike entjie as jy melk of brood of sou vergeet het! Julle aanduidings moet insluit dat die uitdraai is met die bordjie Matjiesvlei. Anders ry jy eers verby en moet dan weer terugdraai. Grondpad is nie te sleg nie - met sedan motor sal dit maar bietjie stadig gaan. Huisie se fasiliteite is baie goed. Bed 'n bietjie hard, maar water is warm en uitsig is wonderlik.

River View Cottages se terugvoer

Hi Bennie,

I am so glad to hear that you enjoyed your stay here. Thank you for your suggestions.

For future guests, the 7km gravel road into the valley is in a good condition and absolutely fine for a normal sedan car. Don’t worry about getting lost, all guests are provided with detailed directions to our cottages and the route from town is easy to navigate, with only two clearly indicated turns to look out for. The double bed base sets are from The Rest Assured Heritage range with Orthopeadic Superior Bonell Coil mattresses.

Kind regards,
Bronwyn

River View Cottages
Arina J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina J

Perfek!

Dit is die beste verblyf, kothuisie is perfek met alles wat benodig word. Skoon, netjies en tog eenvoudig! Sal dit definitief aanbeveel! Bronwyn en haar familie is die aangenaamste mense en baie hulpvaardig. Daar is ook baie om te doen en te sien. Werklik 'n asemrowende stukkie paradys! Sal definitief weer daar gaan ontspan!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe04c8bff5621121d3f86a5d581ea8eab7d5a3e099634afa963cdf11fcd7b4f66ade1a40f57a076ea6d5fa6f0ba4a67db544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 The River Farm Matjiesvlei 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.448965 21.640883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang