Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Erika F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful escape surrounded by abundant Klein Karoo splendour. Beautiful cosy cottage with a spectacular view of the mountain and river. Unfortunately, we had foul weather the whole weekend, so I would love to visit again to explore the many mountain trails and to enjoy river kayaking and braai facilities. Lovely relaxing stoep and a huge variety of birds and lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig en lekker. Ons het verskriklik lekker gebly. Die gasvrou was baie gaaf en hulpvaardig. Die uitsig is pragtig en ons sal definitief River View Cottages vir enige iemand aanbeveel wat rus vir die siel nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khioma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Our kind of paradise! A gem of spot tucked away deep into the mountains with seemingly your own private view! Fresh mountain water, a river runs through and a wonderful sense of place. Love the minimalist but stylish taste that follows through the houses and spacious patios - immersed in nature, nature and more nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emay L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig; stilte; raak bewus van hoe kosbaar tyd is. Verseker 'n besoek werd. Jy kom tot 'n halt, leer om weer diep asem te haal en die natuur te hoor en te ervaar. Sit asb. net 'n laken op die bed vir die warme aande. Die leesstof was 'n verrassing, asook die besondere kunswerke teen die muur. Die kothuis is funksioneel ontwerp. Dankie vir jou warme ontvangs en goeie kommunikasie via selfoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Indescribably wonderful. A beautiful cottage in a unique location. You will experience serenity and connect with nature at River View Cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die plek vorseer mens om te ontsnap en ontspan! River View Cottages was perfek vir ons! Bronwyn se klientediens is baie goed. Alles is mooi deurdink en sorg vir 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastiese. Een van die beste oornagplekke wat ek besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransios L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

'n Plek waarna jy altyd sal wil teruggaan. Ons het heerlik gebly. Die ideale plek as jy jou siel wil skoonwas van die moderne euwels (wat wel soms nodig is). Dankie dat daar geen TV of WiFi is nie. Ons het heerlik ontspan en net gestaar na die mooiste berge. Die rivier maak dit prentjie mooi. Word aanbeveel as jy wil rus en die natuur wil geniet en die stilte deel wil gebruik om jou weer mens te maak. Die regte plek om te rus. Dankie aan die eienaars se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anerosa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful hikes and vistas. River view cottages is an absolute gem. The cottages are well-equipped and there's more than enough to do in the area. The bird life is also fantastic! We were sad to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monice P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Most serene place I have ever been in, wow wow wow. The location is out of this world. The animal life and especially bird life is spectacular. Romantic and breathtaking views of the mountains. The Gamka river was the first river I felt safe to swim in and could spend hours staring at it. There were no visible spiders and none in the canoes which is a big deal for me who is very scared of spiders. My fiancé and I fell in love all over again. Bronwyn is amazing! I would definitely recommend this stay to anyone who wants to connect with nature again. Thanks, Bronwyn!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe04c8bff5621121d3f86a5d581ea8eab7d5a3e099634afa963cdf11fcd7b4f66ade1a40f57a076ea6d5fa6f0ba4a67db544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 The River Farm Matjiesvlei 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.448965 21.640883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang