Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die River View-kothuise kyk uit oor 'n wye draai in die Gamkarivier. Die kothuise is geleë in die Matjiesvleivallei, op The River Farm naby Calitzdorp, in die hartjie van 'n Wêreldbiodiversiteit-brandpunt in die Klein-Karoo.

Verblyf word gebied in 3 selfsorgkothuise. Elke kothuis is ideaal vir 'n enkelgas of 'n paartjie en is selfstandig. Elke kothuis het 'n privaat badkamer, 'n kombuisie, 'n leef- en eetarea, 'n kaggel en 'n privaat stoep met lieflike uitsigte. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Gaste kan lekker tussen die Karoo Koppies stap, swem en visvang in die rivier, die wild van The River Farm besigtig, of bloot ontspan en die uitsig oor die rivier en die uitgestrekte Swartberg-bergreeks vanuit die gemak van jou kothuis geniet. Aan die einde van die dag, kyk hoe die sonsondergang en die sterre verskyn terwyl jy 'n braai in die boma geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir River View Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink River View Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe04c8bff5621121d3f86a5d581ea8eab7d5a3e099634afa963cdf11fcd7b4f66ade1a40f57a076ea6d5fa6f0ba4a67db544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 The River Farm Matjiesvlei 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.448965 21.640883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang