Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Guest Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 84 resensies vir River View Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Vakansie gevoel.

Was amper soos 'n vakansie met die rivier en grasperk aan die oorkant. Woonstel ten volle toegerus met net die beste.

Santie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie M

Gerieflik!

Baie mooi gastehuis, met 'n fantastiese ligging. Baie veilig, skoon en netjies. Sal hulle definitief weer ondersteun.

Mandy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V

Beautiful place in ideal location. Thank you!

Beautifully decorated, modern, and spotlessly clean. Very close to the river with lovely walks and a peaceful, safe environment. Will definitely return if we come to Potch again.

Deidre W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre W

Wat ons nodig gehad het en meer!

En hier dink ek dit lyk mooi op die fotos. Die kamers het my verwagtinge oortref! Die inligting vir intekening was maklik om te volg, die kamers is stylvol en gemaklik, en die diens is puik. Daar is aan alles gedink, van goedjies vir die muskiete tot 'n verkoeler vir die warmer aande (wat selfs kan verhit as die kouer weer nader kruip). Die perfekte klein paradys om ons batterye te herlaai vir al die familiefeesvieringe!

Adriaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Heerlik gebly in hierdie netjiese en skoon woonstel.

Dit was baie netjies, skoon en modern. Ligging is pragtig en lekker stil. Sal definitief weer daar slaap.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Christina L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina L

We loved staying here.

A very comfortable room, lovely view, a thorough and friendly cleaner, and a good host.

Fritz H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz H

Oulike plek.

Dit is 'n baie oulike plek. Die eienaar/bestuur het duidelik mooi nagedink oor wat mens moontlik sou wou hê tydens jou verblyf. Die plek is mooi en netjies.

Lisa F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa F

Netjies.

Parkering was baie knap, maar anders as dit, was dit 'n great oornag plekkie.

Meriska P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meriska P

Perfekte oorslaapplek.

Ons verblyf by die verblyf was perfek. Alles was presies soos beskryf en alles wat benodig kan word, was daar. Baie dankie dat ons Pekingese hondjie saam kon kom en ook die verblyf kon geniet.

Elsa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V

Die ligging was goed, dit was veilig en was wat ons verwag het.

Ja, ons was baie gelukkig.

Denise H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Mooi, skoon gastehuis. Veilige area.

Ons het baie lekker hier gebly.

Ilse B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Aangename oorslaap!

Baie skoon, netjies en keurig ingerigte kamer en badkamer. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Jessica T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica T

Rus. Mooi plek.

Baie netjies. Lekker rusplek. Nie te ver van dorp af nie.

Louise O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Skoon, stylvol en gemaklik.

Sal weer daar bly, want dis naby aan alles wat vir ons belangrik was.

Francois R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Baie netjies, stil area, naby as jy NWU soek!

Baie lekker ervaring, goed ligging, veilig en naby aan die universiteit se biologiese blokke.

Clariza B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clariza B

Netjies en gerieflik.

Alles wat nodig was, was daar.

Truda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truda M

Loved the place.

The furniture was excellent, the bed was excellent and everything we needed was there. Would have loved to have gone for a walk along the river but unfortunately we were pressed for time. Definitely one of the best places we have stayed in, what you see is what you get. Comfortable and caters to every need.

Carina V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Gemaklike verblyf.

Baie rustig, netjies en presies wat ons wou gehad het.

Maretha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Rustig.

Rustig en netjies. Mooi.

Willem B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie mooi.

Vreeslik mooi en prakties.

Andries C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Perfect spot for work visit to NWU.

Very comfortable, even is not a luxury. If you're in town for work (especially conveniently located to NWU), this is the perfect spot. Close to campus, good security, fast and reliable WiFi. Marli is super fast at responding to any questions, and very helpful.

Marisa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V

Heerlike verblyf.

Lekker omgewing en naby NWU!

Elmarie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K

Had to leave at 9:00 because of the terrible smell from the shower.

Did send a message to the owner but she only came back to me later. We couldn't stay in the room. No bathroom door to close to get rid of the stench.

River View Guest Rooms se terugvoer

Dear Elmarie,

Unfortunately we were not able to locate that which was upsetting you at 21:00 in the evening. We also haven’t had a complaint about anything like that since 2019 when that room was fully operational.

We do hope that you could have found a space that would suit your needs and expectations.

We at River View, will continue to serve our guests in the best way possible.

River View Guest Rooms
Cindy H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Pragtige, skoon, netjiese plekkie. Parkering bietjie klein as mens 'n groot voertuig het, maar die vrou op die perseel was behulpsaam en vriendelik.

Enigste probleem wat ek gehad het is dat ek lank in die koue moes staan voor ek kon inkom, want hulle het nie 'n kode gestuur vir die hek nie. Was bietjie ver van als wat ons wou doen en heen moes ry.

Kotie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie R

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Baie netjiese gastehuis in rustige omgewing. Sal beslis weer daar oorbly.

Eric B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B

Lovely room.

Very nice accommodation in a lovely location.

Lala O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lala O

Absoluut heerlik gebly. Stunning plek!

Ligging is great baie ontspannende omgewing.

Paul S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Sien sterre.

Sien sterre.

Esta R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta R

Pragtige kamer.

Was wonderlik dat ons hondjies welkom was, baie dankie.

Linda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Netjies, rustige plekkie langs die rivier. Ons kuier baie geniet.

Die plekkie was netjies en skoon. Báie rustig met 'n uitsig oor die rivier. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker daar oornag en sal beslis weer.

Mike P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Baie lekker.

Baie lekker en gemaklike atmosfeer.

Riza F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riza F

Marli was baie oulik met haar boodskappe en aanwysings. Sal vir seker weer daar oornag.

Baie netjies. Regtig mooi en goed geleë.

Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustig en skoon.

Lekker gebly met als wat jy nodig het.

Ilze R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Rustig, baie skoon en baie netjies!

Baie dankie! Ons sal vir seker weer daar slaap.

Anthonie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Reg geleë en waarde vir geld.

Mooi area. Langs die vlei van Potch. Netjiese kamer met alles wat mens nodig het. Vriendelike skoonmaakdiens. Sal weer die akkommodasie gebruik.

Leandri D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri D

Baie skoon en netjies.

Skoon en netjies in 'n goeie area. Ons sal weet terugkom. Dankie.

Larissa A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larissa A

Baie lekker gebly in River View Guest house.

Gastehuis lyk net soos op die foto's. Baie lekker gebly. Lekker stil, privaat en veilig. Baie netjies binne. Sal enige tyd weer daar bly!

Rassie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie J

Uitsonderlik netjies, modern, gerieflik.

Daar is 4 oornag eenhede, die parkering is egter nie geskik vir 4 groot voertuie nie. Dit was nie moontlik om met ons bakkie in die parkering wat aan ons toegewys was te parkeer nie. Die spasie is ongelukkig net te klein. Die enigste ander opsie is om in die straat te parkeer of ander gaste vas te parkeer. Pragtige verblyf, die parkeerplek is nie heeltemal voldoende nie.

Jannie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V

Geen lugversorging en het nie veilig gevoel om vensters oop te maak nie.

Kamers is nie gediens nie en ongemerkte parkering is 'n frustrasie.

Quentin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin B

Gemaklik en mooi.

Dit was 'n plesier om hier te oornag. Goeie kommunikasie, maklike in en uit. Die kamers is mooi en gerieflik.

Nienke B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke B

Netjies, skoon en baie mooi.

Ons het baie lekker gebly, alles was ook baie goed gereël. Mense is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oornag.

Hanle Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanle Z

Baie lekker gekuier.

Baie lekker geleë en die beddens is lekker groot. Baie netjies en diens was uitstekend. Kan dit aanbeveel.

Febe D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe D

River View is rustig en privaat.

River View is goed geleë en maklik bereikbaar. Dit bied rustige verblyf, die kamers is mooi ingerig en mens kan maklik self vir ontbyt sorg. Ideaal vir 'n sakebesoek.

Mareli V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V

Fantasties

Was fantasties, goeie diens, skoon, vriendelike mense. Great plek om te bly.

Tessa S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Baie gemaklik en veilig.

Ons het baie lekker gebly en die eenheid was baie skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Goeie vriendelike diens! Sal enige dag weer daar bly!

Nicolai V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolai V

Pragtig skoon en netjiese oorslaapplek.

Ons was in Kamer 3. Dit het 'n dubbelbed en enkelbed in wat perfek was vir my, my vrou en dogter. Die badkamer is baie groot, skoon en netjies. Iets wat my onmiddelik afsit van 'n plek is 'n stort wat nie 100% skoon is nie - hierdie een was 100% skoon! Wit beddegoed sonder enige merke op is vir ons 'n vereiste. Hierdie was 100%. 'n TV met Netflix as standaard-opsie was 'n plus vir ons dogter. Die kombuisie was perfek toegerus en die koffie en beskuit was vir seker lekker die oggend. Veilige parkering agter 'n hek, reg voor ons voordeur het gemoedsrus gegee. Goeie werk! Ons sal julle van nou af altyd eerste probeer as ons oornagplek soek in Potch.

Kotie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie R

Baie ruim, skoon en gemaklike kamers.

Kamers is netjies, en het baie lekker gebly.

Totie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Totie V

Stylvolle, netjiese, skoon akkommodasie. Baie goed ingerig.

Eenheid is baie prakties uitgelê en toegerus met alles wat jy nodig het.

Joey L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Veilig, netjies, waarde vir geld

Ons verblyf was aangenaam. Het 'n klein probleempie met die toilet se spoelmeganisme gehad maar dis vining deur die eienaar opgelos. Die plek is baie netjies en gerieflik - sal miskien net voorstel dat 'n houer vir tandeborsels in die badkamer geplaas word. Ons laaste aand (Vrydag aand) was effens ongemaklik aangesien laataand besoekers ingeklok het omstreeks 23:00 - jong manne - baie geraas, gebraai en kuier tot vroeg oggend - ek moes hul vra om ons asb in ag te neem aagesien ons probeer slaap. Wou nie die eienaar kontak nie aangesien sy 'n klein baba het en ek haar nie wou steur nie.

Manie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B

Uitmuntend.

Alles was goed georganiseer en die diens uitstekend. Baie dankie.

Kotie R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie R

Skoon en baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Baie dankie vir die professionele diens. Covid veilig, geen persoonlike kontak. Baie dankie.

Edith V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith V

Pragtige plek, heel sentraal naby kampus geleë, maar ook uit die gewoel - ideaal!

Die pragtige dekor is stylvol en laat jou tuis voel. Goeie waarde vir geld.

Hanneke D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanneke D

Netjiese, skoon verblyf.

Die gastehuis is baie skoon, netjies en modern. Ongelukkig gee die foto's 'n beeld van 'n groot eenheid met baie spasie en privaatheid wat nie die geval is nie. Die parkering is regtig 'n probleem en daar is geen rivier om te sien nie.

Mariaan T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan T

Rustig en veilig.

Goeie diens. Bly net so.

Marna C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna C

Amazing diens! So 'n mooi plek!

Sien julle gou weer!

Elmarie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Kuier was net baie kort maar heerlike met goeie nag se rus

Plekkie is stylvol en baie netjies, omgewing is rustig en weg van gevoel van strate, net wat mens nodig het om bietjie af te skakel.

Monique L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Ons was baie beïndruk met River View Guest Rooms! Baie netjiese verblyf!

Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies en baie gerieflik! Alles wat jy nodig het is in die kamer tot jou beskikking! Sal beslis weer van hulle gebruik maak!

Yolandé H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé H

Alles in een.

Fantastiese plekkie met alles wat jy nodig het.

Andre V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Puik en baie gerieflik

Kamers is ruim en skoon. Dankie, dit was 'n voorreg om daar te kon bly.

Kobie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B

Moderne, skoon oornagplekkie.

Wow! Wat 'n pragtige plek! Kamer baie smaakvol gemeubileer, baie skoon fasiliteite en alle benodigdhede word voorsien. Prys baie bekostigbaar.

Carina G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina G

Wonderlike ervaring.

Skoon, vars linne en lieflike afwerking van die kamer. Sal weer daarvan gebruik maak. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik gewees en ons hele gesin akkomodeer sonder moeite. Sal enige tyd weer hier oorslaap indien nodig.

Reinhardt E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt E

Groot verwelkomende kamers en lekker stil area.

Het glad nie gesukkel om die plek te kry of in te kom nie. Kamers is baie mooi en groot sowel as die badkamers. Plek is geleë in 'n stil veilige area naby universiteit.

Anina H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina H

Baie mooi blyplek. Alles wat mens nodig het en in pragtige area.

Baie netjies en mooi plek. Sal definitief weer daar bly. Dierevriendelik as gereël is 'n bonus.

Lizette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Ons het vinnige en vriendelike diens ontvang en ons verblyf was uitstekend gewees.

Ek sal weer van River View gebruik maak dit is in 'n rustige omgewing geleë en maklik om te vind.

Herman L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Netjies en goeie waarde vir geld.

Baie sentraal en goed toegerus.

Driekus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekus B

Dit was baie wonderlik gewees

Dit was baie lekker gewees, behalwe vir die triene wat kort-kort verby gaan. Was dit regtig baie lekker gewees.

Mariette B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Pragtige en netjiese kamer. Heerlike bed.

'n Klein tafeltjie met 2 stoele op die stoep sal lekker wees as jy iets wil eet of 'n glasie wyn wil drink.

Wikus O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus O

Kamer was netjies en skoon, met moderne badkamer.

Die kamer het geen lugversorging nie en ook geen venster na buite nie. Gevolglik het ons baie warm gekry en het selfs die skuifdeur oopgelos vir koel lug. Dit het ons egter baie onveilig laat voel en ek het dit later weer toegemaak. Daar is ook geen deur tussen die slaapkamer en die badkamer nie, wat ek en my vrou as baie ongemaklik ervaar het.

Pieter A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Baie tevrede met die verblyf.

Was baie tevrede met die verblyf. Sal dit aanbeveel.

Hilary K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Rustig en waarde vir geld.

Dit was rustig en stil omgewing. Het verwag om regtig 'n uitsig op water te hê.

Louis K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Smaakvolle kamer.

Vriendelike diens, pragtige kamer wat smaakvol toegerus is - meer as genoegsaam vir die oornagreisiger.

Carla A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A

Silwerskoon, besonders mooi, gerieflike tuisgaan plek en uitstekende waarde vir geld.

Die eenheid is smaakvol en met baie goeie gehalte items toegerus, dis gerieflik en ruim. Die omgewing is stil en veilig. Ons is bederf met vars vrugte, melk, heerlike beskuit en cappuccino's! Dis dalk net jammer dat die kombuisgedeelte nie 'n wasbak, kraan het nie. Dit voel verkeerd om skottelgoed in die badkamer se mooi wasbak te was. Ons sal baie graag weer daar tuisgaan.

Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Puik diens en waarde vir geld.

Baie netjiese kamer en Marli is 'n lieflike mens en baie gasvry. Sal definitief weer daar oornag in die toekoms.

Ansie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Perfect for a short stay over.

Riverview is the perfect night's stay over in Potchefstroom. Everything that you need and more to be comfortable. I can recommend without any reservation - will stay there again. Thanks Marli for the good service.

Ben V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Great value, safe, neat and close to the university.

We enjoyed our stay during the Aardklop Arts Festival and will definitely visit Riverview Guest Rooms again. Thanks, Marli, for the comfortable stay.

Laura B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Wonderfully, well appointed home. Rich birdlife and peaceful place to stay.

The hosts are ready to help you with anything needed. They are both gracious and respect privacy. WiFi was speedy. Someone came to clean daily. This is great value for money and the rooms are plush. The cooking area was a great addition.

Marie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Hoogs aan te beveel.

Baie rustige omgewing en ideaal vir oornag.

Reuben B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben B

Baie goeie waarde vir geld en baie netjies.

Baie vriendelike diens. Aanwysings en reëlings vir aankoms baie goed. Kamers baie netjies en personeel baie behulpsaam en doen ekstra moeite.

Lsa N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lsa N

Baie netjies en skoon.

Sal vir seker weer daar oornag, baie oulike plek.. Baie mooi en netjies, sal definitief aanbeveel vir enige iemand. Dankie vir goeie diens en vriendelikheid.

Madelein C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly, baie netjies en gerieflike opset.

Lettie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie V

Waarde vir geld, splinternuut, net die beste.

Beveel ten sterkste aan. Splinternuut, stylvol, beste waarde vir geld.

Marilette B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilette B

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het by Riverview Guest Rooms oornag in November. En was baie tevrede met die netjiese, skoon en moderne kamer.

Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1mlhjLeNZcSsKErU8gAMA3GyHy8XOiFTl3SIG7nzupQqp8pxDY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 30 Postma Street Noordbrug 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.678617886733 27.098372765308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang