Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Kobus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Vakansie gevoel. Was amper soos 'n vakansie met die rivier en grasperk aan die oorkant. Woonstel ten volle toegerus met net die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Gerieflik! Baie mooi gastehuis, met 'n fantastiese ligging. Baie veilig, skoon en netjies. Sal hulle definitief weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful place in ideal location. Thank you! Beautifully decorated, modern, and spotlessly clean. Very close to the river with lovely walks and a peaceful, safe environment. Will definitely return if we come to Potch again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wat ons nodig gehad het en meer! En hier dink ek dit lyk mooi op die fotos. Die kamers het my verwagtinge oortref! Die inligting vir intekening was maklik om te volg, die kamers is stylvol en gemaklik, en die diens is puik. Daar is aan alles gedink, van goedjies vir die muskiete tot 'n verkoeler vir die warmer aande (wat selfs kan verhit as die kouer weer nader kruip). Die perfekte klein paradys om ons batterye te herlaai vir al die familiefeesvieringe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly in hierdie netjiese en skoon woonstel. Dit was baie netjies, skoon en modern. Ligging is pragtig en lekker stil. Sal definitief weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

We loved staying here. A very comfortable room, lovely view, a thorough and friendly cleaner, and a good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz H
1 nag
4.8
Jul 2024

Oulike plek. Dit is 'n baie oulike plek. Die eienaar/bestuur het duidelik mooi nagedink oor wat mens moontlik sou wou hê tydens jou verblyf. Die plek is mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Netjies. Parkering was baie knap, maar anders as dit, was dit 'n great oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Meriska P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Perfekte oorslaapplek. Ons verblyf by die verblyf was perfek. Alles was presies soos beskryf en alles wat benodig kan word, was daar. Baie dankie dat ons Pekingese hondjie saam kon kom en ook die verblyf kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1mlhjLeNZcSsKErU8gAMA3GyHy8XOiFTl3SIG7nzupQqp8pxDY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 30 Postma Street Noordbrug 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.678617886733 27.098372765308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang