Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Guest Rooms

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 050 R945 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River View Guest Rooms is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van die Noordwes-Universiteit asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf beskik oor 4 moderne, individueel versierde gastekamers wat slaapplek vir 2 tot 3 gaste bied. Al die kamers het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, kombuisie-area, werkstasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, toilet en wasbak. Al die kamers het 'n Smar-TV wat aan gratis WiFi gekoppel is.

River View Guest Rooms is in 'n baie eksklusiewe area, die Dam, geleë. Dit is die ideale area vir draf of stap met kinders en honde. River View front die Mooirivier, wat ook 'n goed onderhoude openbare park insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Yolande B
Saam met lewensmaat
5.0
Great room, lovely stay. I love staying here. My kids study in Potchefstroom, and I would recommend this guest house to anyone!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Kobus V
Gesin met klein kinders
5.0
Vakansie gevoel. Was amper soos 'n vakansie met die rivier en grasperk aan die oorkant. Woonstel ten volle toegerus met net die beste.
Aug 2024
Santie M
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik! Baie mooi gastehuis, met 'n fantastiese ligging. Baie veilig, skoon en netjies. Sal hulle definitief weer ondersteun.
Mei 2024
Mandy V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place in ideal location. Thank you! Beautifully decorated, modern, and spotlessly clean. Very close to the river with lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Adriaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly in hierdie netjiese en skoon woonstel. Dit was baie netjies, skoon en modern. Ligging is pragtig en lekker stil. Sal definitief weer daa...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink River View Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1mlhjLeNZcSsKErU8gAMA3GyHy8XOiFTl3SIG7nzupQqp8pxDY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 30 Postma Street Noordbrug 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.678617886733 27.098372765308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang