River View Pub & Grub
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 32, Vaalbank, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
River View Pub & Grub is in Deneysville in die Vrystaat. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf waar gaste kan herlaai en in die natuur ontspan.
Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige chalets met gemaklike beddens, privaat badkamers, 'n sitarea met gemaklike sitplek en kombuisgeriewe.
Buite is daar 'n pragtige grasperk met ekstra buitesitplek. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad en braai-area op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ligging
- Erf 32, Vaalbank, Deneysville, 1932, Vrystaat
Sien meer verblyf in
Gauteng- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 32, Vaalbank, Deneysville, 1932, Vrystaat