Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbank Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Len E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Langs die rivier is dit lekker rustig. Lekker gebly in ontspanne atmosfeer. Naby die Red Ox met puik disse vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rivonia P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Comfortable. Lovely stay with young children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta O
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gesellige kuier gehad. Gerieflik en gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant. Ons het by Riverbank Lodge oornag oppad terug PE toe en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marni V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Die gasvryheid loop oor by Maria en haar span. Op die oewer van die rivier geleë met alles wat jy nodig het! Die personeel en eienaar is dierbaar en baie gewillig om te help. Die geriewe is voldoende, ons kamer is elke dag skoon gemaak, en die uitsig op die rivier is wonderlik. Daar is 'n groot grasperk vir kinders om op te speel (veral as hulle heeldag in 'n kar gesit het). Ons sal vir seker weer by Riverbank Lodge tuis gaan. Baie dankie vir die heerlike drie aande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great plek. Great place to book. Upington.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjiese, aangename plek. Vriendelike gasvrou. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige atmosfeer by die rivier. Verblyf was aangenaam en 'n baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlike mooi plek teen rivier. Personeel het uit hul pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christind G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies, gerieflik, ons bespreking datum geskuid sonder probleme. Heerlik gebly. Ons is vriendelik ontvang, geriewe baie netjies. Veilig en gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjA4NDc2LTNkMzItNDE0OS1iZDY4LTVlODBiNzZkMTgxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang