Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbank Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverbank Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede aan paartjies en klein gesinne.

Al die eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers met storte of baddens en geriewe soos lugversorging, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.

Sommige eenhede beskik oor kombuisies met mikrogolfoonde.

Van die eenhede spog met uitsigte oor die tuin en ander met uitsigte oor die rivier en sekere eenhede het privaat stoepe.

Alle die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die lodge is op die Oranjerivieroewer geleë, maar steeds naby die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Eslie H
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ja, dit was baie lekker en sal weer as van julle gebruik maak, sou ek weer daar kom.
Nov 2024
Len E
Saam met lewensmaat
5.0
Langs die rivier is dit lekker rustig. Lekker gebly in ontspanne atmosfeer. Naby die Red Ox met puik disse vir aandete.
Okt 2024
Rivonia P
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. Lovely stay with young children.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Alta O
5.0
Gesellige kuier gehad. Gerieflik en gemaklik gebly.
Sep 2024
Dalene O
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Ons het by Riverbank Lodge oornag oppad terug PE toe en het baie lekker gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riverbank Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjA4NDc2LTNkMzItNDE0OS1iZDY4LTVlODBiNzZkMTgxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang