Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbank Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié elegante gastehuis is in Upington, 'n vriendelike, maar warm Kalahari-dorp, geleë. Riverbank Lodge bied luukse akkommodasie en verskeie verblyf-opsies. Alle gaste sal iets kry wat hul behoeftes ewenaar. Uitstekende gasvryheid, gemak en gerief wag op gaste wat Riverbank Lodge besoek.

Riverbank Lodge word deur die eienaar bestuur en die vriendelike, ervare personeel is beskikbaar om jou dag te help beplan. Dit is die ideale oornagplek op die pad na Namibië of die Kgalagadi Nasionale Park.

Wat maak Riverbank Lodge so spesiaal? Miskien is dit die feit dat ons op die oewer van die magtige Oranjerivier, maar steeds lekker naby die dorp geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Len E
Saam met lewensmaat
5.0
Langs die rivier is dit lekker rustig. Lekker gebly in ontspanne atmosfeer. Naby die Red Ox met puik disse vir aandete.
Okt 2024
Rivonia P
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. Lovely stay with young children.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Alta O
5.0
Gesellige kuier gehad. Gerieflik en gemaklik gebly.
Sep 2024
Dalene O
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Ons het by Riverbank Lodge oornag oppad terug PE toe en het baie lekker gebly.
Jul 2024
Marni V
Gesin met klein kinders
5.0
Die gasvryheid loop oor by Maria en haar span. Op die oewer van die rivier geleë met alles wat jy nodig het! Die personeel en eienaar is dierbaar en b...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riverbank Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjA4NDc2LTNkMzItNDE0OS1iZDY4LTVlODBiNzZkMTgxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang