Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbank Villas

B&B
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postma-straat 26, Damarea, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverbank Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Potchefstroom en is ideaal sakereisigers en vakansiegangers.

Dié gastehuis bied 7 pragtige kamers wat elk 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang het. Elke kamer het ook ekstra geriewe, soos 'n TV, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie ligging bied maklike toegang tot die Mooirivier, asook ander besienswaardighede en geriewe, soos die Goetz Fleischack Museum, die bekende River Café vir middagete en die Prozesky Bird Sanctuary.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Postma-straat 26, Damarea, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postma-straat 26, Damarea, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9772bd22abd6c58f52b2ec332e3fbea76e8dca07e2c99b8f5b4486e14aad82636b2fc14f65d5c68d8b8a6909b097a5d73d31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 Postma Street Damarea 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.677934516969 27.098665938101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang